Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6238 resensies.
"Small town and found it to be safe to walk at night. Did not witness any crime or beggars to harass you. Friendly, helpful and respectful people of the town. Clean town."
"Gansbaai is great for close families and friends. Not too loud or crowded with people. It felt more like a therapeutic destination."
"Very quiet and peaceful, with L'Agulhas just around the corner. Long strip of beach and sufficient restaurants in the vicinity of Struisbaai and L'Agulhas."
"Alles is stapafstand van mekaar. Uitstekende grondpaaie as jy wil ry en wonderlike staproetes en fietsryroetes."
"Caledon is 'n oulike dorpie. Ons is stadsjapies maar Caledon het al die basiese restaurante, winkels, banke, ens. wat ons verblyf gerieflik gemaak het. Ons kuier graag weer in die toekoms. Dankie Caledon!"
"Everything one needs is in Bredasdorp. Arniston is not to far away for a day at the beach."
"Hermanus is die skoonste dorp in die Wes-Kaap. Die sypaadjies en strate is so mooi netjies en jy sien nêrens 'n papier rondlê nie. Die argitektuur in die dorp is so fyn beplan dat al die geboue, oud en nuut, dieselfde storie vertel. Die ou geboue word gerestoureer met smaak en die nuwe wandelstraat gaan ongelooflik wees om deur te stap. Hulle is tans besig met die opgradering van die plaveisel. Welgedaan, Hermanus Munisipaliteit!"
"Very Rocky beaches not suitable for swimming, but the kids enjoyed catching and releasing little Rock fish."
"Very friendly place, great place to stay and was my second time there in 2 months, will be back again soon."
"Not much to see. However, central to travel to nearby places of interest. Napier is also somewhat interesting for an eating out point of view, as Bredasdorp lacks a bit in this."
"Swellendam is such a pretty town with many historic buildings and the friendliness is off the chart."
"Ons het die Elgin Railway Market besoek en was verras! Dis 'n moet-sien besoek met baie kos en ander smaaklike stalletjes wat jy kan besoek."
"Waarde vir jou geld. Oral padstalle, antieke winkels, ensovoorts om te besoek. Spanspek se plek (padstal) beslis een van die mooistes (ligging en area) wat daar is. Aida en Armand vriendelik en behulp saam."
"Lieflike area vir ontspanning met baie staproetes, strande, restaurante en interessante winkels om te besoek."