Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6238 resensies.
"Witsand was goed vir die siel. Genotvolle bestemming om net weg te breek van die gejaag van elke dag. Baie mooi plek en sal dit vir enige een aanbeveel."
"'n Lekker rustige plattelandse gevoel by die see met Hermanus en die Strand net om die draai."
"Lieflike dorpie, veilig, rustig, oorgenoeg spasie vir almal. Goeie visvanggeleenthede."
"Would recommend a bigger shop such as a Spar or Mini OK store for all your required needs."
"We love the area and when we want a holiday or a break from the city life we always seem to go back to Struisbaai or L'agulhas."
"We have going on holiday in Hermanus many times over the past 15 years and there is something very special about the place. Can't wait to go there for our next break."
"Baie in die omgewing om te sien en te doen - natuur, wynplase, see nie ver nie."
"As die derde oudste drop in die land is dit ook die "Midrand van die Weskaap". Halfpad tussen Kaapstad en George en meer kerke as kroeë. (22 in totaal). Dis die ideale basis van waar die Overberg verken kan word, en daar is groot ontwikkelinge aan die kom. Definitief 'n dorp om op jou emmerskoplysie te skryf. Interessant genoeg is die kleinste sake perseel in Suid Afrika ook in Swellendam. Slegs 39 vierkante meter met besigheidsregte. Erf 6779. Gerugte doen die rondte dat hierdie perseel te koop is vir R30 miljoen en die geld sal aan dierebeskerming geskenk word."
"A great place to recharge your batteries. Very relaxing, the weather should be perfect though."
"Hermanus is lekker sentraal en ons is mal oor die Country Craft Market wat Saterdae gehou word! Ontspanne musiek, unieke kuns en handewerke om te aanskou en heerlike kosse en drinkgoed om te geniet."
"Stil maar besige dorpie, strande is lank en gemaklik bekombaar. Vakansiedorp wat alles bied en nie te duur is nie."
"Lovely environment, the kids could go on their bikes with little supervision. No unnecessary traffic along the beach. It was bliss."
"Pragtig geleë tussen berg en see. Een van Kleinmond se voordele is dat dit boonop maklike daguitstappies na 'n verskeidenheid kusdorpe en besienswaardige plekke moontlik maak."