Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6238 reviews.
"Ons het 'n lekker koffiewinkel gemis. Die parke afdeling kan gerus aandag gee aan die vuurtoring en aangrensende geboue en omgewing."
"Nie veel te doen of sien in Malgas nie, veral as die pond nie werk nie. Mense met bote sal seker die rivier goed kan benut. Dis maar droog en vaal in die omgewing in Februarie. Die rivieroewer is wel groen met mooi voëllewe."
"There are not many vegan/vegetarian friendly restaurants nearby. It can be a struggle to find meals."
"Daar is baie besienswaardige naby McLaren Huis. Die heuning tannie was erg bedagsaam. Die Jolly Rooster se gin was fantasties en die restaurant net langs die McLaren House se kos was 5 ster."
"One of the best locations in the Western Cape. I love the ocean temperature and beautiful beaches. The place has so much to offer in terms of things to do and has the best fish and chips spots I’ve been. I visit Struisbaai once a year because of this."
"Agulhas is absolutely beautiful. The different colours of the two oceans are clearly visible. It's an amazing site to see."
"Ons het Kleinmond baie geniet. My dogtertjie het die strandmeer en see baie geniet. Ons het ook by Rooisand gaan stap voëls gekyk en wilde perde gesoek. Dis 'n rustige dorpie atmosfeer met selfs staproetes langs die rotse af ook. Sal vir seker weer Kleinmond besoek."
"The wind can get to you, but the quiet beaches and stunning beauty are magnificent and worth a visit."
"Witsand is our holiday destination that we have been frequently for the past 14 years."
"Struisbaai en Agulas sal altyd my sielskos wees met die mooi strande en vriendelike mense, asook natuurlik die bekende pylsterte ook."
"Struisbaai is fantasties! Die see is lekker warm en kalm genoeg dat ons heeltyd wou swem. Die strand en hawe is baie mooi en skoon. Mense is vriendelik en behulpsaam en ons het baie lekker geëet by die restaurante. 'n Great vakansie of wegbreek-opsie!"
"Hermanus was a pleasant surprise, a nature lover's paradise. Cliff path walks along the coast were amazing and wine farms were great."
"Depending on your preference, I love Struisbaai for its clean beaches, safety and friendly people."
"Daar is absolute potensiaal vir Gansbaai self om ’n meer aantreklike bestemming vir toerisme te word. Op die oomblik is dit ’n toeristebestemming."
"Dit is 'n pragtige plek, met al die geriewe wat 'n vakansieganger benodig. Die restaurante bied uitstekende kos en diens."