Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6267 resensies.

Agulhas, Overberg

Huis van 2 Oseane

"Asemrowend mooi daar! Die suidste punt van Afrika was boeiend, en ons was baie verras met die baie toeriste daar! Kan hierdie bestemming regtig aanbeveel!"

Hermanus, Overberg

The Lily House Hermanus

"Bedrywige dorpie met vriendelike mense. Uitsigte van stappies is asemrowend. Kom altyd terug vir die seekos."

Stanford, Overberg

Laughing Waters Farm

"We love Stanford. It's a friendly and down to earth village with something to do for everyone. Panthera Africa is one of our favourite places, excellent ambassadors for sustainable tourism and protection of wild life. Those wild cats has a heartbreaking story to tell us. Other places we like to visit, is the cheese farm for a great picnic, the beer tasting place and the local bakery."

De Kelders, Overberg

Rus en Vrede

"Nie lekker strand naby nie, maar dis rustig en het 'n mooi uitsig."

Kleinmond, Overberg

Betties Place

"Hou van die staproetes en kuier plekke. Strand-area baie veilig."

Swellendam, Overberg

Hermitage Huisies

"Pragtige dorp en omgewing met baie om te ontdek."

Struisbaai, Overberg

Whale Watchers

"Again, another world."

Hermanus, Overberg

Strandloper Self Catering Units

"Ons het op die toerbus in Hermanus gery, het dit baie geniet."

Witsand, Overberg

Barnacles

"There is a new restaurant called Spacie - who makes a fantastic burger - best ever I've tasted worth the money hands down. Visit this place for a fantastic meal other items looked just as good. "

Villiersdorp, Overberg

Underhill Farm

"Dit is pragtige area met baie opsies vir 'n wegbreek binne minder as 1,5 ure van Kaapstad."

Voëlklip, Overberg

Valentines Hermanus

"Voëlklip & Kammabaai is pragtig!"

Struisbaai, Overberg

At Patat Cottage

"Soms bietjie winderig."

Sandbaai , Overberg

Bayit Elohim

"Goeie ligging om die Hermanus area te verken."

Kleinmond, Overberg

Lekkerus

"Fantastiese plek! Mooiste skoonheid."

Bredasdorp, Overberg

In-i-bos Selfsorg Eenheid

"Dis maar 'n klein dorpie en ek moes noodgedwonge daar oorslaap."

Kleinmond, Overberg

Karinchen

"Heerlike vakansieplek vir gesinne. Weer baie goed en wind nie baie nie."

Kleinmond, Overberg

Kleinmond Panorama Holidays

"Great little town that opened it's arms to us motorcycle enthusiasts for the weekend. Restaurants are just superb and the little pubs so friendly and welcoming."

Hermanus, Overberg

155 Hermanus Beach Club

"Beautiful and peaceful."

Witsand, Overberg

Beachcomber Holiday Apartments

"Uitstekend. Sal beslis weer gaan. "

Bettysbaai, Overberg

Crassula

"Penguins colony not crowded by tourists. "

L'Agulhas, Overberg

L Agulhas Main at 51

"`n Oord om weer te besoek."

Buffeljagsrivier, Overberg

A Log Home At Buffalo Creek

"A beautiful area. Would have loved easier access to the river. "

Franskraal, Overberg

Kormorant Apartment

"Franskraal het 'n lang oop strand (met en sonder rotse) met 'n paadjie wat al langs die see loop. Dis rustig en skoon en 'n lafenis vir die siel. "

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Woonstel

"Simply awesome service and facilities in a beautiful area."

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Dit is vir my die pragtigste dorpie met die gevoel van Clarens. Die eetplekkie was wonderlik met die heerlikste atmosfeer en kaggelvuur."

Blad
Blad 139 - Wys 4141 tot 4170
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang