Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.
"Behalwe dat die wind bietjie onplesierig was, was dit fantasties. Ons het dit geniet."
"Die ligging is onvergelykbaar en het onvergeetlike herinneringe help hou. ‘n Prentjie geskilder uit die Vader se hand. "
"Vermont is baie mooi en skoon, maar ek verkies 'n plekkie met bietjie meer things to do - hoewel dit goed geleë is. "
"It is a vibrant, clean and energetic town with a lot of special restaurants and little nooks."
"Een van my gunsteling plaaslike bestemmings, veral in die somer. Dis jammer dat dit so uitbrei, want dit verloor amper die "village" atmosfeer van vroeër jare. Ook met al die verkeersligte en spoedbeperkings as mens van Kaapstad af ry, spandeer mens te veel tyd op uitstappies na buite die dorp. 'n Toeriste busdiens wat die hoof-besienswaardighede en hoofstrate van die dorpies in die omgewing dek, sal dit lekker maak."
"Ons is afkomstig vanaf Gordon's Baai en dit was so lekker om na so 'n skoon omgewing te reis!"
"Stanford is such a lovely little town - we loved the stay in the Overberg. "
"Baie stil dorpie aan die rand van die berg. Maar is wonderlik om te sien hoe die berg verander soos die dag aangaan en ook as daar weer in die lug is. "
"Swellendam is a lovely place with beautiful buildings and easy access to N2 and up country. Also some very nice restaurants and museums."