Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.

Greyton, Overberg

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"'n Oulike dorpie met pragtige mark, vriendelike mense en 'n lekker atmosfeer."

Swellendam, Overberg

A Hilltop Country Retreat

"Swellendam is 'n tipiese plattelandse dorpie met baie eetplekke nie te ver van twee natuurreservate en die see. "

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Area stil. Nie veel te doen nie!"

Witsand, Overberg

Suzys Accommodation

"Pragtige, rustige stranddorpie met lieflike strand en rivier."

Hermanus, Overberg

Chesham House

"Restaurante moet asseblief op hulle webwerwe aandui indien hulle tydelik weens verbouings gesluit is. Ons wou eers gaan kyk het hoe Bien Tang's Cave lyk voordat ons daar vir ete bespreek. Aangesien parkering op 'n Saterdag langs die seefront skaars is, moes ons ver loop, net om agter te kom dat die hele area waar die restaurant veronderstel was om te wees, omgedolwe was en die restaurant uiteraard gesluit."

Witsand, Overberg

Ittledoo

"Baie skoon plek en sal vriende aanraai om te gaan besoek."

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Woonstel

"Regte ligging vir rustigheid, maar tog ook baie naby Hermanus vir besigheid en restaurante om na uit te wyk. "

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Country House

"Rustig en stil, maar naby die gewoel van Hermanus. Dagreise na verskeie plekke (Hemel-en-Aarde, Stanford, Gansbaai) binne maklike bereik."

Caledon, Overberg

The Robin Cottage

"Het net oornag so kan nie veel meer sê behalwe vriendelike mense."

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Strandhuis

"Baie poachers. Ons het gesien hoe hulle elke oggend afgelaai word en dan die aand weer opgetel word. Een van hulle het my skoonsuster skrik gemaak. Dit is baie pet friendly en die Mall is naby, asook 'n 24 hour Woolworths."

Greyton, Overberg

The Views Plattelandse Dorpshuis, Greyton

"Diere-vriendelike, kunstige, toeriste-vriendelike dorpie. "

Witsand, Overberg

Whale Watchers Inn

"Witsand is pragtig, maar definitief vir hengel. "

Struisbaai, Overberg

Vidi's Place

"Rustige klein dorpie. Almal vriendelik en pragtige see dorpie."

Bredasdorp, Overberg

Kate's Country Kitchen Accommodation

"I chose Bredasdorp specifically as a stay over place as I am writing travel blogs and posting photographs on social media relating to each place travelled. "

Hermanus, Overberg

Braeview Guesthouse

"Pragtige wegbreek-bestemming!"

Overberg

Langekuil Kothuis

"Lovely wine tasting farms, good restaurants."

Overberg

Kwetu Guest Farm

"Dis 'n baie mooi omgewing vir mense wat lus is vir iets anders."

Kleinmond, Overberg

'Die Rotse' Host House

"Uitstekende drop. See en wandel stunning. Sal weer Kleinmond besoek."

Overberg

Fleckvieh Guestfarm

"Verkeersbeamptes moet ook 'n vakansie neem."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Baie mooi dorp. Goeie vakansiebestemming. "

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Woonstel

"Sandbaai is 'n lieflike dorp naby Hermanus met al die winkels binne bereik. Die mense is vriendelik en ons het ons vakansie werklik geniet. "

Bonnievale, Overberg

Arendsig Farmhouse

"Bonnievale 'n baie klein dorpie."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Wonderlike plek. Beoog om Gaansbaai my aftreeplek te maak."

Greyton, Overberg

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Greyton is a lovely town with lots of little antique shops and restaurants, on a Saturday the market provides an assortment of foods and local fruit and vegetables."

Swellendam, Overberg

A Hilltop Country Retreat

"Soveel om te sien en doen in die pragtige geskiedkundige omgewing."

Grabouw, Overberg

Old Mac Daddy Luxury Trailer Park

"Lieflike plekkies om te sien en by te eet."

Grabouw, Overberg

Aloe and Agapanthus Cottages

"Wonderlik vir mtb-entoesiaste."

Hermanus, Overberg

The Koppie - Accommodation

"Fusion maak heerlike ontbyt. "

Bonnievale, Overberg

Beausoleil

"Die padwerke pla, maar dit is nodig vir die toekoms."

Page
Page 171 - Showing 5101 to 5130
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers