Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6323 reviews.
"Fantastiese plek. Net die vis en chips kafee op die hawe wat mense uitbuit met hulle pryse van goed wat nie eens watwonders is nie."
"Charming and beautiful little town, also wonderful for outdoor enthusiasts. I love returning to Greyton for a visit."
"Grabouw se natuurskoon is onverbeterbaar. Ons het nie rondgery nie en het sommer op die heerlike stoep gesit en gerus - en die 2 roofvoëls wat daar in die omgewing is dopgehou."
"Baie pragtige dorpie en baie aktiwiteite. Grotte moet besoek word en strand se viswinkeljie het die heerlikste vis en kalamari."
"Dis 'n unieke en oulike dorpie, baie wyn geproe en vriendelike mense ontmoet. Die eetplekkies was oulik."
"Found Flame and Grill to be open and willing to feed us after only getting to Bredasdorp at 9pm. Food was amazing and priced way below what you would pay in Cape Town for the same meal. Had a very good experience with the friendly staff too."
"Ongelooflike, mooi skoon dorpie. Die beste halfweghuis op pad Kaap toe."
"It's calm little to no noise pollution and for people coming from the city it's amazing. I would go again."
"If getting away from it all is what you want then Pearly Beach is the place to be. Lovely area for walks, fishing, lazing on the beach and beach walks. Just beautiful."
"Hermanus is 'n pragtige dorp met genoeg heerlike eetplekke. Alhoewel ons hierdie keer nie in die walvisseisoen daar was nie, het ons dit steeds baie geniet en het genoeg gehad om ons mee besig te hou."