Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6267 resensies.
"Lekker restaurant teen die see, naby genoeg aan Heidelberg en ander plekke as die weer jou weghou by die see."
"Pearly Beach is 'n ongelooflike, klein dorpie om weg te breek van die stad se gedruis."
"Highly recommend Donaine Des Deux wine farm and Fernkloof Nature Reserve reservoir hike."
"We have visited the area before and we will most certainly return - sea views, driving along the shoreline, and glorious beach walks - you can feel the tranquility in the air."
"Greyton moet weer deelneem aan, Dorp van die Jaar, hulle kan weer 'n wennersdorpie word."
"Lekker plek met baie om te doen en sien. Restaurante definitief gemik op toeriste, pryse is duurder as wat mens verwag maar anders 'n bestemming wat aanbeveel word."
"We love Arniston. We go more than once a year for fishing. It's absolutely stunning for fishing and we love the beaches."
"Spend some time in Kassies Baai in Arniston, and eat at the small local restaurants. This is where the real local Cape experience is."
"Caledon is baie geskik vir toerisme. Dis 30 min vanaf Hermanus. En daar is a wonderlike gastehuis met die naam van 35 on Basil teen dieselfde prys met baie beter diens en geriewe."
"Puik, beste keuse vir veilige en lekker ontspanning in die hart van alles wat ons wou besigtig."
"The markets should stay open until three for weekend visitors. You need a chemist and a doctor in the vicinity. Lots of older people might require urgent attention, just a thought."