Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.

Hermanus, Overberg

Sandbaai Woonstel

"Baie lekker verblyfarea."

Greyton, Overberg

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Lieflike plekkie, maar besig oor naweke."

Bredasdorp, Overberg

In-i-bos Selfsorg Eenheid

"Ons is mal oor die P&B Oval Track. Dis so 'n heerlike gees."

Napier, Overberg

Gunner's Lodge

"Napier is maar dood. Daar gaan niks aan nie."

Hermanus, Overberg

Selah House

"Kan die Saterdagmark in Voëlklip aanbeveel, alhoewel nie rolstoel- of stootwaentjievriendelik weens die basbedekte grond. Het heerlik met ander besoekers gesels. Sypaadjies in Hermanus is oor die algemeen rolstoel- en stootwaentjie vriendelik. Dienste by winkels en restaurante is puik."

Betty's Bay, Overberg

Crassula

"Baie interessante dorp met ryk geskiedenis. Pikkewyne iets om te kom aanskou."

Caledon, Overberg

Athenian Villa

"Sal weer besoek aflê."

Hermanus, Overberg

Eastcliff Cottage

"Heerlike plekkie om in vakansie te hou."

Swellendam, Overberg

Elianthe's Guest House

"Baie mooi dorp, skoon, museum baie interessant."

Struisbaai, Overberg

12 on Golf

"Interessante dorp, maar nie vir kinders nie. "

Struisbaai, Overberg

Whale Watchers

"'n Ideale wegbreek uit die stad."

Onrus, Overberg

Nerf-af Cottage & Rooms @ Onrus, Hermanus

"Rustige, skoon kusdorpie, heerlike stappaadjies langs die see, baie lekker vis geëet by Moltenos-restaurant."

Hermanus, Overberg

Valentines Hermanus

"Hermanus was nog altyd vir my n hoogtepunt! Lief vir die mooi natuur, berge en staproetes asook goeie restaurante en wyn!"

Overberg

KumbuKumbu Mountain Villas

"Goeie bestemming vir wegbreek nie te ver van die Kaap af nie."

Arniston, Overberg

Arniston Cottage

"Ek love dit! Wil weer gaan. Die natuur is so mooi!"

Struisbaai, Overberg

Seagulls Seasong

"'n Wonderlike dorpie met baie vriendelike mense."

Struisbaai, Overberg

The Gift

"Sjoe, dis 'n pragtige vissersdorp wat vinnig besig is om uit te brei en die feit dat dit die suidelike punt van Afrika is is indrukwekkend. Die 2 oseane wat daar bymekaarkom is 'n moet sien!"

Overberg

Strandveld Vineyards Cottages

"Beautiful destination."

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Baie eetplekke, maar min geskenkwinkels. Mooiste dorpie en baie veilig."

Hermanus, Overberg

Kockies

"Asemrowende gebied."

Hermanus, Overberg

The Koppie - Accommodation

"Epic eetplekke en baie mooi besienswaardighede."

Gansbaai, Overberg

Oppikoppi

"Gansbaai gaan oor die white shark cage diving, nie veel ander goed om te sien of doen. Kon nie die grotte besoek want my gesondheid laat dit nie toe nie. Stanford was fantasties! En die rivierbootrit sal ek vir enige een aan beveel. Vreeslik baie geniet."

Gansbaai, Overberg

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See

"Vir diegene wat nie wil haaihokduik nie, blyk Gansbaai nie baie ingestel te wees op toeriste nie. Die dorpie is baie sout-van-die-aarde, maar daar is heelwat lekker eetplekke en al die geriewe soos OTM's, vulstasies en winkels sodat jy nie hoef te sukkel om enigiets in die hande te kry nie. Vir onopgesmukte mense is dit 'n lekker dorp vir 'n vakansie. Vir mense wat bietjie neus-in-die-lug is, bespreek eerder in Hermanus."

Hermanus, Overberg

Windsor Hotel Hermanus

"Pragtige dorp en baie mooi kusgebied!"

Struisbaai, Overberg

Bodega Fuchs

"Very beautiful place to see and visit."

Gansbaai, Overberg

Tourist Lodge Gansbaai

"Regte vissersdorpie, 'n juweel."

Struisbaai, Overberg

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Alles lyk mooi skoon. Ligging ook goed, net baie wind natuurlik, alles ok."

Page
Page 58 - Showing 1711 to 1740
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers