Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.

Gansbaai, Overberg

Zeezicht Oceanfront

"Verras met omgewing. "

Bredasdorp, Overberg

7 on South

"Friendly host who welcomed us. The place is beautiful. Will definitely go back again."

Kleinmond, Overberg

Honeyrock Cottages

"Sadly there was no "walking in the fynbos" due to the damage done by the fire. However no one can be blamed for that."

Struisbaai, Overberg

Kiewiet

"Baie mooi, skoon, rustige dorp. Heelwat om te besigtig."

Betty's Bay, Overberg

Esdri

"Klein rustige dorpie en Stoney Point se pikkewyne moet besoek word."

Hermanus, Overberg

Sit-en-kyk

"Parkering is 'n probleem in die dorp by die klein winkeltjies en by die eetplekke by die see, veral as jy 'n waentjie sleep en as jy iemand het met 'n rolstoel."

Hermanus, Overberg

Beach Cottage 1

"Het vir 4 jaar daar gewoon, twee jaar gelede getrek. Vind die dorp nie meer op standard nie. Dink die Covid het 'n groot rol te speel geahd aangesien dit hoofsaaklik 'n vakansiedorp is. Nogsteeds pragtig."

Bot River, Overberg

Basterskloof

"Klein en eenvoudige plattelandse dorpie met alles wat jy nodig het. "

Struisbaai, Overberg

The Gift

"Ongelooflike ervaring met die wonder van die natuur by die hawe met heerlike seekos."

Kleinmond, Overberg

Klein Uitkyk

"Kleinmond is so mooi en daar is so baie om te doen. Geniet die winkels by die hawe, veral Oupa se Boekwinkel. Stap langs die see hawe toe en sit op 'n bankie en geniet die uitsig. Emma's vis en chips is baie lekker!"

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Lieflik. Pragtig. Besienswaardig."

Struisbaai, Overberg

Coral Cottage

"Struisbaai is vir ons 'n heerlike wegbreek, en ons is altyd uitgerus as ons daar was. Sielskos vir die hart."

Greyton, Overberg

De Hoop Victorian Farm House and Cottage

"Pragtige dorpie met die oulikste en mooiste huise. Almal is baie vriendelik en ek sal beslis terugkom!"

Arniston, Overberg

Arniston Seaside Cottages

"Ander wêrelds! Ek kom weer."

Suurbraak, Overberg

Believers Destiny Getaway

"Like a little world on its own. "

Swellendam, Overberg

Aan de Eike Guest House

"Swellendam het regtig 'n paar oulike besienswaardighede. 'n Paar museums en oulike winkels met plaaslike produkte soos heuning, bessies. Jy kan perdry, kajakroei, staproetes met watervalle en diere in die Bontebok Park."

Witsand, Overberg

Kite View 1

"Lekker plek vir visvang."

Greyton, Overberg

4 on Regent

"Pragtige, rustige omgewing, met perde wat wei langs die paaie."

Hermanus, Overberg

The Koppie - Accommodation

"Epic dorpie. Was daar vir 'n troue en gaan definitief teruggaan vir vakansie."

Struisbaai, Overberg

12 on Golf

"My retirement home."

Witsand, Overberg

Bay View

"Ek verkies Witsand bo als. Sal oor en oor Witsand toe gaan. Veilig vir my kinders."

Greyton, Overberg

Die Markhuisie

"Klein juweel van 'n dorpie."

Struisbaai, Overberg

Lighthouse Stay

"Vriendelike mense. "

Kleinmond, Overberg

Kleinmond Panorama Holidays

"Baie mooi plek met verskeie staproetes in die omgewing."

Struisbaai, Overberg

Sjoe

"Struisbaai se mense is vriendelik en laat voel mens tuis."

Bredasdorp, Overberg

Old Sam's Cottage

"Bredasdorp se "Shipwreck Museum" is uitstekend! Die Boekwinkel is vriendelik. Ons het ook 'n hele dag langs die kus by Agulhas geniet. Asemrowende uitsigte oor die see, Rasperpunt-staproete, en smaaklik vis en tjips geniet. Beachcomber boekwinkel in Agulhas ook vriendelik met 'n groot verskeidenheid titels."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Limited places of interest. Lighthouse was still close due to Covid. "

Page
Page 59 - Showing 1741 to 1770
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers