Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6061 resensies.

Stanford, Overberg

Die Ruskamer Cottage @ In the End

"Lekker atmosfeer in die dorp. Maandeinde-mark baie geniet."

Struisbaai, Overberg

Tornyn 24

"Dt is 'n fantastiese toeristebestemming."

Struisbaai, Overberg

Seashell House Unit for 2

"Baie netjies en paaie goed. Hier die terugvoer is eintlik vir LAlgulas. Veilig kan stap na alles. Vuurtoring binne stap afstand vir ons gewees. Baie dankie."

Gansbaai, Overberg

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

"Rustig, mooi en skoon dorp met minstens 2 uitstekende eetplekke. Baie gawe mense."

Hermanus, Overberg

Sandbaai Woonstel

"Hermanus baie mooi. Veral die mooi koffie-shops en winkeltjies."

Bredasdorp, Overberg

Haus Barbara Guest House

"I will be coming to Bredarsdorp more often, and I will stay there again."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Stil, rustige wegbreekplekkie."

Struisbaai, Overberg

Huis van 2 Oseane

"Pragtige dorp. Vir seker weer op ons kuierlys."

Pearly Beach, Overberg

Glipsie By Die See

"'n Heerlike wegbreek. Veilig en 'n pragtige dorp. Definitief 'n dorp wat 'n mens kan oorweeg om te gaan aftree."

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"Friendly people with great service wherever we went. Weather was great as well."

Swellendam, Overberg

Arumvale Country Retreat

"Pragtige plek, soveel groenigheid, mense is vriendelik, net pragtig."

Hermanus, Overberg

Seagull Apartment

"Baie mooi met wandelpaaie en baie restaurante en naby ander strandoorde."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"I will be back for more stays. "

Witsand, Overberg

Joune

"Witsand is 'n vakansiedorpie, klein maar lekker, nie baie om te doen vir tieners nie, daar kan Witsand regtig iets aan doen. Die weer is die grootste faktor, maar dis natuur. Natuur is onvoorspelbaar, maar dis nogsteeds 'n wonderlike plek om na te gaan. Ek stel ook voor dat die locals meer vriendeliker moet wees, veral in die winkels. Beter bakens/boeie op die rivier sit. Dis vir nuwe mense met bote om die sandbanke mis te ry, volg Knysna lagoon se voorbeeld met die boeie. Ek gee Witsand 8/10, lekker plek."

Bettysbaai, Overberg

Beachfront Rocky Pools

"Die wind kan nogals waai."

Bettysbaai, Overberg

Sea-esta Betty's Bay

"If you need peace and tranquillity, Betty's Bay is the place for you. Beautiful white, sandy beach to take a stroll on. Not loads to see, yet you are situated centrally between Somerset and Hermanus that has plenty."

Struisbaai, Overberg

Main 38

"Struisbaai is heerlik."

Hermanus, Overberg

Shabby Chic Bubble

"Kinders het die pretpark geniet."

Struisbaai, Overberg

Blue Whale

"Goeie plek vir ontspanning."

Gansbaai, Overberg

Whale of a Time

"'n Baie goeie vakansiebestemming!!"

Riviersonderend, Overberg

Kromrivier Farm Dam Campsite

"Baie klein plekkie maar die kampplekke rondom dit is perfek."

Struisbaai, Overberg

The Goose Nest

"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming met baie om te doen. Die eetplekke is uit die boeke uit."

Struisbaai, Overberg

Stonehouse on Main

"Gunsteling bestemming vir rus en ontspanning."

Hermanus, Overberg

Nothing But View

"'n Pragtige vakansiebestemming."

Arniston, Overberg

17 on 6

"We will definitely come back."

Blad
Blad 61 - Wys 1801 tot 1830
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang