Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6306 reviews.
"My gunsteling seebestemming, strand is baie veilig en baie restaurante om van te kies. Vriendelike dorpie."
"Rustige dorpie, ideale sentrale ligging om die Overbergkus vandaar te verken, met addisionele voordeel van kort reistyd na moderne inkopiesentrums in Somerset-Wes, of Kaapstad, of wynkelders."
"Ek persoonlik geniet dit om akkommodasie te bespreek in Kleinmond.Dis nie ver om te ry en ek hou net van die omgewing en die strand daar."
"Pragtige plek met pragtige mense! Een van daardie plekke wat 'n mens weer en weer na wil terugkom."
"Alhoewel Struisbaai 'n ongelooflike bestemming is, het ek die rustigheid van Agulhas meer geniet."
"Bettysbaai is 'n ideale bestemming tussen see en berg. Pragtige swemstrande, botaniese tuine en pikkewynreservaat. Staproetes en vleie om in te swem en dis nog baie min gekommersialiseer, met net 'n paar winkels."
"Witsand is a great vacation destination, always love coming here. The beach is beautiful and the water is lovely. One of if not the best fishing destinations in SA, so for the fisherman out there this is definitely the place to come and visit and there are more than enough fishing spots."
"Good facilities, shops and restaurants at Struisbaai and L’Agulhas. Plenty of walks and great fishing."
"Gansbaai is 'n pragtige dorpie met wonderlike natuurskoon. Die perfekte plek om te rus en jou wese te vul met die mooi rondom jou."
"Pragtige plek. Dalk meer kindervriendelik maak soos ATKV-Hartenbos."