Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.
"Pragtige plek met pragtige mense! Een van daardie plekke wat 'n mens weer en weer na wil terugkom."
"Alhoewel Struisbaai 'n ongelooflike bestemming is, het ek die rustigheid van Agulhas meer geniet."
"Bettysbaai is 'n ideale bestemming tussen see en berg. Pragtige swemstrande, botaniese tuine en pikkewynreservaat. Staproetes en vleie om in te swem en dis nog baie min gekommersialiseer, met net 'n paar winkels."
"Witsand is a great vacation destination, always love coming here. The beach is beautiful and the water is lovely. One of if not the best fishing destinations in SA, so for the fisherman out there this is definitely the place to come and visit and there are more than enough fishing spots."
"Good facilities, shops and restaurants at Struisbaai and L’Agulhas. Plenty of walks and great fishing."
"Pragtige plek. Dalk meer kindervriendelik maak soos ATKV-Hartenbos."
"Oulike dorpie, met allerhande winkels om iets te gaan kyk of koop. Beeldskoon met fantastiese ou bome en huise. Die natuurreservaat op 'n mens se stoep. Net te lekker."