Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6306 resensies.

Overberg

Klein Wolwegat Oppi Plaas Accommodation

"Ideaal vir gaste wat lief is vir buite-lug aktiwiteite."

Hermanus, Overberg

17 Marine Apartment 104

"Beste vakansieplek - natuurskoon, lekker kos en inkopies!"

Bettysbaai, Overberg

Sea-esta Betty's Bay

"Restaurants are very expensive for what you get. "

Swellendam, Overberg

Aanhuizen Guest House

"Over Christmas the restaurants were closed. What a pity. Otherwise it's very beautiful, mountains in the area."

Napier, Overberg

Gunner's Lodge

"Napier is a beautiful little town and I would definitely visit there again."

Greyton, Overberg

4 on Regent

"Offers good facilities."

Swellendam, Overberg

Skipskop Chalets

"Die rustigheid vanself, net was ons nodig gehad het na 'n besige jaar! Hulle sien ons vir seker weer."

Struisbaai, Overberg

Windvanger

"Beslis 'n moet."

Struisbaai, Overberg

Agulhas Ocean House

"Struisbaai is nie vir ons nie, maar Agulhas is nommer 1."

Overberg

Lord's Wine Farm

"Asemrowend. "

Struisbaai, Overberg

The Gift

"Baie oulike plek, lekker mense. "

Gansbaai, Overberg

Sea Star Cliff

"Daar is nie veel om te doen nie. Maar baie lekker en rustig en ongelooflik mooi vir 'n paar dae se wegbreek."

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Het one hart gesteel en probeer 'n eiendom daar bekom. "

Hermanus, Overberg

Chesham House

"Die dorpie raak baie besig gedurende vakansietyd en veroorsaak 'n tekort aan parkering in die dorp. "

Kleinmond, Overberg

245 Main Road

"Die Lagoon het nou 'n getypoel en dit is baie lekker vir kinders om in te speel. Dit het ook baie lekker stalletjies wat allerhande snoeperye en speelgoed en klere verkoop."

Caledon, Overberg

Zamar Guest House

"Caledon lacks nice coffee shops and breakfast places. The only place to go is the Wimpy or the Caledon Spa restaurants (which needs a serious spruce up). Caledon as a town can position itself as a nice stop point with good coffee shops with breakfast. It is a central point access for travel."

Stanford, Overberg

Stanford Hotel

"There are so many things to do. We already booked our next trip."

Overberg

Fleckvieh Guestfarm

"Love the Overberg and always choose it!"

Grabouw, Overberg

Paul Wallace Wines and Guest Cottages

"Geen idee gehad dat Grabouw/Elgin so baie het om te doen nie!"

Hermanus, Overberg

Overberg Gems - Lagoon View

"Die dorp is nie so besig as wat ek kan onthou nie. Was 7 jaar gelede ook in Hermanus. "

Witsand, Overberg

Joune

"Veilig, vriendelik en lekker strand. "

Napier, Overberg

DeSkaap

"Mooi, aangename dorpie. "

Overberg

Avani Lodge - Parrastoel

"Beautiful place. So quiet and peaceful."

Bredasdorp, Overberg

Bastion Quarters Guest House

"Nie juis tyd in Bredasdorp self spandeer nie, so ek kan nie te veel daarop uitbrei nie, maar hy is wonderlik geleë ten opsigte van lieflike kusdorpies."

Caledon, Overberg

Kelkiewyn Guesthouse

"Pragtige plek, vriendelike mense. Sal definitief daar wil woon."

Greyton, Overberg

Three Willows

"Die mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Swellendam, Overberg

Upper Deck Self-catering Apartment

"Pragtige dorp, met vriendelike mense oral."

Blad
Blad 82 - Wys 2431 tot 2460
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang