Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6061 reviews.
"Ek gaan elke keer terug Arniston toe omdat daar geen erge verkeer of klompe winkels is nie."
"Ek hou van Bredasdorp vir die plat op die aarde mense wat daar bly en ook hulle is vriendelik en is altyd reg om te help waar hulle kan."
"Hermanus is a clean and safe coastal town, lots to do and see, lots of restaurants and shopping places."
"Ek dink dis tyd vir 'n Checkers, Pick & Pay, Spar of Woolies in die dorp. Die OK doen dit nie vir my nie, maar dis maar my opinie."
"Betty's Bay is a quaint and charming little town. If you are looking for peace and tranquility this is the place for you."
"Hermanus is 'n unieke vakansiebestemming met baie uiteenlopende aktiwiteite wat alle smake behoort te bevredig."
"If you want to get away from the rat race, this is a wonderful retreat to nature and simple life!"
"For anyone who loves the mountains and the sea, Betty's Bay offers the best of both worlds."
"Get to the shops before they all close at 6pm if you need supplies. Very neat, friendly and pleasant town."
"Great little town. I would recommend reading up on the local restaurants. Love the lighthouse and the historic narrative."
"Die stingrays by die hawe is amazing om te sien en die kos by die restaurant daar is lekker met 'n mooi uitsig. Die water was mooi, verskillende blou skakerings en sonsondergang amazing."
"Dit is beeldskoon en gee 'n rustige gevoel. Oulike padstalle langs die pad en dit bied 'n wye verskeidenheid buitemuurse-aktiwiteite."
"Greyton is na genoeg aan Kaapstad om vir 'n dag of naweek te besoek. Die Saterdagoggend-mark is altyd 'n besoek werd."
"Behalwe om so 'n pragtige juweel van 'n dorp verder te bemark. Doen dit wat julle tans doen, en nog beter, julle het die wonderlike natuurskoon, werk daarmee. "