Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.
"Pragtige dorpie met soveel toeriste-aantreklikhede. Naby geleë aan Hermanus en Gansbaai. So rustig en veilig. Lafenis vir die siel."
"Kleinmond is 'n perfekte vissera-dorpie wat iets van alles aanbied vir vakansiegangers."
"Dis duidelik dat Gansbaai oor die jare in 'n gesogte toeriste-aantreklikheid ontwikkel het. Dit behoort werkskepping aan te help."
"Uitrstekende restuarante, lekker wandelpaaie en alles is skoon en netjies. Besoek altyd met goeie herrinneringe."
"I would recommend planning your activities in advance. Options were limited as we hadn't pre-booked."
"Weer was fantasties met goeie ontwikkeling wat gaan plaasvind wat die toerisme 'n groot hupstoot gaan gee."
"I have yet to find nice affordable accommodation in Swellendam. Everyone seems to offer hostel-type accommodation only. Nothing private, scenic, and quiet."
"Dit is 'n uitstekende vissersbestemming maar as jy net rus vir jou siel soek, is dit net so ideaal."
"We had to leave too quickly. We didn't get to do anything besides a quick lunch in Rolandale. Our pug puppy loved her time of free running and playing."
"Ons is aanbeveel om by Field and Fork te gaan eet. Was 'n teleurstelling. Kos was goed, maar diens onprofessioneel - die Spur is 5 ster teen hul 1 ster!"