Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6226 resensies.
"Agulhas is vir natuurliefhebbers, visvang, stap, en ontspan. Geen pretensies hier nie!"
"A once-lovely village but spoiled by developments. Horrible traffic congestion. Good restaurants though and lovely surroundings, but I would not want to live there!"
"Baie lekker plattelandse dorpie, met ongelooflike mooi uitsig op berg en see. Naby Hermanus en Bettysbaai met hul eie bekoring."
"Managed to find amazing fresh fish and the locals are very friendly."
"Bettiesbaai is 'n pragtige, stil dorpie met die mooiste wit strande, eenvoudig, maar gerieflik vir iemand wat na stilte smag, genoeg om te doen en genoeg om te sien."
"Prentjiemooi. Aan die een kant see, in die middel lagoon, langs dit berge. Daar's nie woorde nie. Mense vriendelik en goedgesind."
"Goeie basis om die Suidepunt van Afrika te verken. Veilige staproetes en plekke om te swem. Agulhas is 'n mooi, skoon dorp."
"Pragtige dorpie naby die Kaap net reg vir 'n vinnige wegbreek naweek. Vriendelike mense oral."
"Fantastiese plek. Dis so lekker om te gaan stap. Mens voel heel veilig, dis regtig baie mooi. Naby genoeg aan Struisbaai."
"Hermanus is definitely one of the top holiday destinations in SA! Best restaurants, horse riding on the beach, kayaking on the ocean and beautiful hikes up the mountains. Friendly, welcoming and safe community."