Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6226 reviews.

Witsand, Overberg

Suzys Accommodation

"Witsand makeer 'n kettingwinkel."

Gansbaai, Overberg

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"As 'n fotograaf is ons baie lief vir Gansbaai-omgewing om daar te kom foto's neem."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Difficult to find all the restaurants, and as with so many cases, the restaurant were pricy - best to cook and braai at home."

Betty's Bay, Overberg

The Beach House

"Tweede besoek aan Bettysbaai. Veilig, rustig en 'n baie mooi gebied."

Hermanus, Overberg

Emilie's Garden Cottage

"Hermanus is a favourite getaway with nature on your doorstep - there are wonderful beaches, the extraordinary Fernkloof Nature Reserve as well as the renowned Cliff Path. There are excellent restaurants and galleries as well as a beautiful wine route."

Kleinmond, Overberg

Iza in Kleinmond

"Lovely place near town. Everything is just exceptional."

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"Ry altyd net daar verby, was verras oor alles wat in Swellendam aangaan. Die koffiewinkels en ander winkeltjies was heerlik om te besoek. Orals was die personeel baie vriendelik, baie goeie ervaring gewees."

Agulhas, Overberg

Alkantsee

"Dis 'n baie mooi plek."

Gansbaai, Overberg

Whalescape

"Ons het 'n paar restaurante besoek en was baie beïndruk. The Blue Goose se kos was fantasties - hulle val net in 'n duurder kategorie. Baardskeerdersbos en Marietjie se Pub & Grill is beslis 'n besoek werd. Ons het lekker staproetes gevolg en die natuur geniet."

Agulhas, Overberg

Palms on Protea

"Was opgewonde en my kinders het dit geniet."

Kleinmond, Overberg

Lekkerus

"Pragtige dorpie."

Agulhas, Overberg

Pikkewyn Cottage Langezandt

"Nie te naby of te ver van die Kaap vir 'n naweek nie. Mooi omgewing wat baie bied om te doen."

Betty's Bay, Overberg

Listening Wind Self-catering

"Roads a bit bumpy, but loved it."

Witsand, Overberg

Ittledoo

"Witsand bly vir ons as 'n familie 'n tradisionele vakansieoord. Dit is elke keer lekker om af te sluit vanaf 'n besige tyd."

Agulhas, Overberg

Rus 'n Bietjie

"Dis jammer ons kon nie vis te koop kry nie. "

Pearly Beach, Overberg

Milkwood Cottage

"Safe and friendly environment for all ages."

Overberg

Mountain and Sea Cottage

"Uitstekende ligging, mens sal in twee weke nie alles wat in die area is om te kan verken, kan verken nie. Die area is uiters skoon en netjies en ons is jaloers op hierdie uitstekende munisipaliteit."

Witsand, Overberg

Waterford Holiday Home

"Witsand is gorgeous. We loved the little town and the friendliness of the inhabitants."

Pearly Beach, Overberg

24 Carpenter

"Min om te doen, veral vir jong kinders."

Gansbaai, Overberg

Stay at Perlemoenbaai

"Dit was vir ons 'n voorreg gewees om Gansbaai te verken."

Hermanus, Overberg

The Potting Shed Guest House

"Die ligging was awesome. Sal beslis weer soontoe gaan."

Swellendam, Overberg

Arumvale Country Retreat

"Pragtige natuurskoon en berge om jou te laat vergeet van misdaad, staatskaping en korrupsie."

Bredasdorp, Overberg

GlassTree B&B

"Lieflike mense en lieflike plek. Ek is verlief op Bredasdorp."

Agulhas, Overberg

De Oude Kraal

"Best place to be. Excellent."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers