Verified Reviews
Panorama Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Panorama Route
Rated 4.5 out of 5 based on 1616 reviews.
"The restaurants "Devine Me" and "Canimambo" had great service and made us feel very welcome. We could walk home safely after eating out for supper. The Jock Trail had breathtaking views and was a wonderful place to spend time."
"Die pad is bietjie sleg tussen Hazyview en die oord, maar die gemeenskap maak tans slaggate op eie koste reg."
Pilgrim's Rest, Panorama Route
Mona Cottage"The village is really looking super. The hotel offers a good meal as do the local restaurants. People are generally friendly and helpful. Only slight irritation is the local stall owners who can become rather demanding."
"The area is beautiful and conveniently close to Kruger. Just look out for potholes in the dark."
Pilgrim's Rest, Panorama Route
Mona Cottage"Had a good time. Not expensive to do the museums and tours. Graskop which is nearby was also a good addition."
Pilgrim's Rest, Panorama Route
Mona Cottage"Not quite what it was 15 years ago, but an effort is being made to bring it back to it's original glory."
"Baie besienswaardighede in die omgewing en is dus 'n goeie oornagplek vir reisigers wat dit wil besoek."
"Sabie is 'n pragtige omgewing en daar is baie besienswaardighede. Die paaie naby die watervalle benodig egter aandag. Dit was die moeite werd om daar vakansie te gaan hou."
"Potholes was nie so mooi. Dink dalk daar was te veel water. Mac Mac falls bederf met traliewerkre."
"Sabie as dorp het baie agteruit gegaan vandat ek jare gelede daar was, maar dis maar die storie van meeste klein dorpies vandag. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het ongelukkig onwetend tydens gemeenskapsoproer die dorp besoek, so dit het 'n redelike demper op ons vakansie geplaas."
"Die Gorge was ongelooflik, maar die toegangspad vanaf Hazyview is iets wat ek nie vir enige persoon sal aanbeveel nie."
"Vriendelik! Orals vriendelik en puik diens. Van Mankele, Sudwala-grotte, watervalle, Mediclinic, Midas en SPAR - kliëntediens is topklas. Ek was verbaas oor hoe skoon die laeveld is, maar wat my die meeste opgeval het is die vriendelikheid van die mense."
"An absolute must for every visitor. A little warning though, the roads can be tricky as large potholes are all around."
"Enigiemand kan sy hele vakansie op die Panoramaroete spandeer. Daar is soveel om te doen en te sien. Ek gaan nog eendag by die Wolwekrans tuisgaan. Dis my hartsplek in Schoemanskloof."