Geverifieerde Resensie

Panorama Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1616 resensies.

Kaapsehoop, Panoramaroete

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Wat 'n pragtige natuurskoon en rustige dorpie. Perfekte wegbreek."

Graskop, Panoramaroete

Panorama Chalets

"Graskop is a mind-blowing place that I really liked."

Panoramaroete

Old Joe's Kaia

"Bly mooi om te besoek."

Panoramaroete

Stone Castle - Dullstroom

"Baie na aan die hemel."

Sabie, Panoramaroete

Dublin Guest Lodge

"Absoluut 'n moet vir die natuurliefhebber."

Sabie, Panoramaroete

Merry Pebbles Resort

"Paaie in die omgewing is uiters swak."

Panoramaroete

Torburnlea Homestead

"Promote it more, beautiful part of RSA."

Graskop, Panoramaroete

Panorama Chalets

"I had the best view and it was so breath-taking and refreshing."

Sabie, Panoramaroete

Thandamanzi Self-catering

"Geen straatligte in die nag nie en dit kan uiters bedreigend vir 'n stadsjapie wees."

Sabie, Panoramaroete

Bananien Lodge

"Sal dit weer binnekort besoek."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Die natuur is pragtig! Jammer die dorpie het so agteruitgegaan en die paaie kort aandag."

Graskop, Panoramaroete

Panorama Chalets

"Die adrenalienjunkies het hier verskeie opsies en die rustiger natuurliefhebber besoek 'n ware paradys."

Sabie, Panoramaroete

Sabie Star Chalets

"Gaan gooi eerder brandstof by die Caltex vulstasie as by die Engen vulstasie. Toe ons wou brandstof gooi moes ons lank wag vir iemand om ons te kom help. Die plek was glad nie besig nie, maar niemand wou uitkom om ons te bedien nie. Ek en twee ander voertuie het later maar gery na die Caltex stasie toe vir brandstof."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Graskop is in interesting place to visit."

Panoramaroete

The Red Barn Dullstroom - The Stables

"Dit was pragtig alhoewel ons nie alles kon sien nie as gevolg van stakings."

Kaapsehoop, Panoramaroete

The Blue Swallow

"Fifth or sixth visit to Kaapsehoop over 20 years, always a beautiful and relaxed place to spend a holiday."

Sabie, Panoramaroete

Merry Pebbles Resort

"Pragtige area met baie om te doen."

Sabie, Panoramaroete

Sabie River Camp

"Close to places of interest. Perfect location to all exotic places."

Graskop, Panoramaroete

Kloofsig Holiday Cottages

"Die dorp het sy skitter verloor. Glo nie ons sal weer soontoe gaan nie."

Graskop, Panoramaroete

Le Soleil

"Ligging is naby aan baie natuurskoon en dinge om jou wegbreek te geniet."

Sabie, Panoramaroete

Thandamanzi Self-catering

"Sabie is 'n pragtige dorpie. Baie sentraal om na al die wonderlike besienswaardighede te gaan kyk en terug te kom vir die aand. Kan nie wag om weer daarheen te gaan nie. Die mense is ook baie vriendelik."

Sabie, Panoramaroete

Thandamanzi Self-catering

"Sabie is nie meer n mooi dorp nie. Vuil en baie slaggate. Tekort aan buitelandse toerisme het die dorpie ’n knou gegee. Die dorp word nie meer onderhou nie."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Silver Mist Guest House

"A beautiful, magical place."

Graskop, Panoramaroete

Monia

"Honestly Graskop is an exciting extreme sport from driving and other activities. It's a great site to see. It gives you life again."

Panoramaroete

10 On Brightside

"Ek besoek die Panoramaroete al vir om en by 40 jaar, en dit is net hartseer om te sien hoe die paai versleg. Die besienswaardighede is egter steeds baie mooi!"

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang