Geverifieerde Resensie
Panorama Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1616 resensies.
"Baie dinge in die omgewing om te sien en doen. Watervalle, oudhede, Sabie Brewing Company, en nog vele meer."
"As jy wil afskakel en rus is Kaapse hoop die plek vir jou. Perfek vir natuurliefhebers."
"Graskop is baie verwaarloos, maar die toeriste-eetplekkies is goed. Dit is ook die deurgang na die mooi God's Window en Burke's Luck kolkgate."
"Graskop as a town is quite neglected and run down, however, the warmth of the local trades-people made up for this. Graskop's location is great for exploring the beauty of the Panorama Route and it's an easy drive to Pilgrim's Rest and Sabie."
"With it bring post lockdown, we found the restuarants to be unstocked and the food was not very nice. The last evening we went to The Glass House for dinner and it was exceptional. Really enjoyed that. The site seeing and adventure was absolutely lovely and worth every cent paid."
"Die omgewing is pragtig. Die paaie tussen Lydenburg, Pilgrimsrus, Graskop en Sabie kort baie aandag. Baie geniet om die Long Tom-pas te ry en ook die stop by die brouery geniet."
"Een van Suid-Afrika se mooiste dele. Van die toerisme plekke was toe a.g.v. die grendeltyd, maar ons het nog steeds 'n heerlike tyd gehad."
"Kaapsehoop is 'n baie kunstige en rustige plekkie en ek sal weer dit besoek. Die wilde perde is so "stunning" en natuurlik die natuurskoon is asemrowend."
"Naby aan die meeste dinge wat ons wou sien. Ook relatief naby aan van die hekke om Krugerwildtuin toe te gaan."