Geverifieerde Resensie
Panorama Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1616 resensies.
"Die dorp self is baie klein, maar jy kan darem die nodigste kos daar kry. Die 2 restaurante wat ons besoek het in die omgewing was fantasties en sal dit vir enige besoeker aanbeveel."
"Ons was elke dag by die Bohemian Groove Cafe. Die etes, drankies en nagereg is smaaklik, ruim porsies en word vrolik voorgesit. Heerlike vakansie-atmosfeer."
"'n Paar slegte slaggate ontneem die ervaring van 'n vyfde ster aangesien mens die heeltyd op die padoppervlak fokus en die natuur miskyk."
"Graskop is the ideal location if you're looking to see all the sights in the area. It is central to most attractions. About 40 minutes to the Three Rondavels, with a lot to see along the way. A similar distance to Sabie with a range of waterfalls to see. Graskop Gorge Lift is definitely worth a visit. Tip: Don't trust your Google Maps to get you to all the waterfalls, I'd recommend a GPS or an actual map as a backup. We were taken on some pretty rough backroads that weren't necessary at all! Tip: Watch out for speeding - traffic police are very active in the area."
"Kan sien dat geen opgradering in Sabie gedoen is vir geruime tyd. Pad tussen Sabie en Hazyview is 'n nagmerrie vol slaggate. Die pad is die enigste een in die omgewing wat na al die ander besienswaardighede soos byvoorbeeld Graskop Gorge, Pelgrimsrus ens. lei."
"Die natuurskoon is werklik ietsie wat ek voel elke mens moet beleef. Baie klein ou dorpie, maar pragtig en almal groet mekaar. Daar is baie om te sien en die bome, berge en watervalle maak dit 'n ekstra spesiale ervaring. Vir seker 'n uitstappie wat ek nooit sal vergeet nie."
"Graskop Gorfe Lift is beslis 'n moet vir enige Suid-Afrikaner. Ongelooflik mooi en die moeite wat daarin gesit is om dit toeganklik vir mense te maak is absoluut die moeite werd."
"We spent five very happy days in Kaapsehoop. The Resturant’s were good, walks lovely. I will go back again."
"Graskop is a beautiful place. Very close to nature. And has amazing places to visit."
"Baie pragtige omgewing met baie om te doen. Sabie, Hazyview en Nelspruit bied so baie in die lyn van restaurante, staproetes, die Big Swing en die Zipline om maar net 'n paar te noem. Ek sal dit beslis aanbeveel."
"Sabie is lovely it's just that all the towns in the area (Graskop, Pilgrims rest etc.) have lost that authentic touch. Pilgrims Rest seems to becoming a spaza shop set up. But that aside Sabie, Graskop etc. still have beautiful sights to visit."
"Hoop die dorp ontwyk verdere ontwikkeling in die toekoms en behou sy nostalgie en eiesoortige identiteit. Die dorp is uniek, geen teerpaaie en winkels, absoluut 'n greep uit die verlede!"
"This is excellent if you are into nature and hiking. Don't go there if you're looking for shopping, etc."
"Baie lekker, baie netjies en skoon. Oom Gawie is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer gaan."