Verified Reviews
Panorama Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Panorama Route
Rated 4.5 out of 5 based on 1589 reviews.
"Oulike plekkie. Verfrissend anders. Dierbare mense. Ek het die perde geniet wat deur die dorp beweeg."
"Jy kan net soveel keer in dieselfde Afrika goetertjies in die winkels vaskyk. Op buitelandse toeriste ingestel, veral prysgewys. 'n Pragtige omgewing wat elke Suid-Afrikaner moet besoek!"
"Sabie is lovely! One of South Africa's best kept secrets. Make sure to check out the local bookstore!"
"A lovely quaint little village with excellent dining, energetic yet relaxed and most friendly environment! Really worth the visit - certainly looking forward to our return visit in the near future."
"Clean, small town, the best holiday spot, perfect for people who want to go away from the city buzz."
"Die natuur in en om Graskop is bitter mooi, maar die dorp self is nogals teleurstellend. Die winkels lyk so slordig en onooglik. Die dorp kort definitief aandag om meer toeristevriendelik te wees. Eetplekke is maar min en hier en daar 'n ordentlike plek om te eet."
"Graskop is a small, safe and very beautiful town that is close to tourist attractions. The people around the area are so friendly. "
"Die Spar en Ilanga Mall is naby genoeg om nog iets te koop wat dalk by die huis weggekruip het! "
"Graskop mag je niet overslaan als je naar Zuid afrika gaat. Prachtige wandelingen en natuurlijk een hele mooie auto-rit naar de Tree rondavels."