Verified Reviews
Panorama Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Panorama Route
Rated 4.5 out of 5 based on 1616 reviews.
"Pragtig, 'n moet besoek bestemming. Soveel om te doen wat naby aan Graskop geleë is soos Burke's Potholes (ongelooflik mooi), Lisbon Falls, Pelgrimsrus naby, Harry's Pancakes asook die local pub is 'n moet gedurende jou besoek."
"Dis 'n baie mooi, rustige buurt. Mens voel glad nie of jy in 'n stad is nie, maar tog is jy baie naby aan als."
"Gerieflik geleë naby baie besienswaardighede waarvan die Graskop Gorge Lift God's Window sekerlik van die mees gesogste is. Gerieflike afstand van Sabie, Pelgrimsrus en Hazyview. Ek sal definitief die Waffle Hut aanbeveel asook die outrides (inligting kan by Blue Swallow Chalets gekry word)."
"Dis 'n rustige vakansie dorp en naby alles. Ons kon maklik net daar ingeboek het dan het ons nie ander onkostes op ander verblyf nodig gehad nie. Sal graag weer daar bespreek."
"Oulike plekkie. Verfrissend anders. Dierbare mense. Ek het die perde geniet wat deur die dorp beweeg."
"Jy kan net soveel keer in dieselfde Afrika goetertjies in die winkels vaskyk. Op buitelandse toeriste ingestel, veral prysgewys. 'n Pragtige omgewing wat elke Suid-Afrikaner moet besoek!"
"Sabie is lovely! One of South Africa's best kept secrets. Make sure to check out the local bookstore!"
"A lovely quaint little village with excellent dining, energetic yet relaxed and most friendly environment! Really worth the visit - certainly looking forward to our return visit in the near future."
"Clean, small town, the best holiday spot, perfect for people who want to go away from the city buzz."