Verified Reviews
Panorama Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Panorama Route
Rated 4.5 out of 5 based on 1616 reviews.
"Graskop en omgewing is 'n plek wat op almal se moet-sien-lysie moet wees. Daar is so baie om te sien en te beleef. Die glashysbak is 'n belewenis en 'n moet!"
"A very distinct place with a variety of interesting places of interest such as various falls, God's window, Pilgrim Rest, rain forest, Graskop Gorge Lift, etc."
"'n Unieke bestemming vol klein verassings wat kort-kort opduik. Die mense is vriendelik en hoflik. Ons gaan al baie jare soontoe vir 'n wegbreek van die gejaagde Gauteng-lewe. Ons wens net meer kan gedoen word om die kosbare geskiedenis wat die dorpie vol lê te bewaar. Dit is 'n bestemming wat in jou hart inkruip en jou laat terugkom vir nog ervaringe."
White River Country Estate, Panorama Route
Bayhill Drive Lodge"Dit is baie goed versorg en die veiligheid laat jou gemaklik voel, en die natuurskoon is fantasties."
"Was lekker om weer in my tuisdorp rond te ry en kyk. Sabie is nog steeds 'n mooi dorpie."
"Daar gebeur nie veel in Graskop nie, maar dit is die beste plek om te bly om die omliggende natuur te sien."
"Met so 'n pragtige deel van ons land, dink ek meer kan gedoen word vir toerisme met betrekking tot skoner badkamers en diens in restaurante, veral in Graskop self. "
"Love Sabie-area. Lots to see on the Panorama Routes, stunning places and a must see if never seen before!"