Geverifieerde Resensie
Panorama Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1616 resensies.
"Die dorpie self is vervalle en net twee eetplekke is oop na 17:00. Dit is beslis nie die dorp van 20 jaar terug nie."
"Lekker wegbreekplek om te ontvlug van die stadgewoel, heelwat om te doen en te ervaar met aangename eetplekkies."
"Dit is die mooiste omgewing en die skoonheid van die natuur is absoluut wonderlik. Daar is so baie om te sien dat die paar dae net te min was. Ons sal beslis weer daar wil gaan kuier."
"Graskop, you are totally amazing. We are coming back with the whole family in October. We can't help but want to share this beautiful town."
"Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing, jy moet net bietjie huiswerk doen en jou oë oophou."
"Pragtige natuurskoon in Graskop omgewing. Die Gorge Lift was 'n heerlike ervaring."
"Vanuit Graskop kun je de mooie watervalroute en de blyde river route rijden. Prachtige uitzichten. Je kunt heerlijk eten bij Harrie's Pancake!"
"Die dorpie benodig 'n bekende supermark soos Spar of groot Kafee. Nelspruit te ver vir proviante."
"Ons het die Kaapsehoop se 2 dae staproete gedoen. Die Barrets coaches en die braai-area was baie vuil. Dis jammer dit word nie na gekyk nie. Die Kaapse hoop staphut was ook vuil. Die matrasse is gaar. Daar is 'n tekort aan goeie toesig om die plekke netjies te hou. Lyk of iemand nie omgee nie. "
"Ons het Kingsview as 'n lekker stil omgewing ervaar en natuurlik maklike toegang na die pad tot Caster Bridge en ander winkels."