Verified Reviews
Panorama Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Panorama Route
Rated 4.5 out of 5 based on 1616 reviews.
"The place is very good and easy to Kruger National Park and around view place. I will stay here again when I go to Kruger park next year."
"Referring to restaurants - maybe re-look open and closing times. One restaurant opened at 18:00 only and was closed Thursday and Friday night. The other one close at 17:30. Luckily we found Devine Foods but unfortunately only heard of them the last day - excellent food, view with the most friendly people. The town itself - not to tidy especially the Spar area."
"Ongelooflike vriendelike mense van die petroljoggies tot die oordbestuurder. Heerlik geëet by die treinrestaurant."
"Jammer al die natuurbesoekpunte het nou 'n kostefaktor by. Gelukkig is dit in die meeste gevalle nog steeds bekostigbaar. Dit bly 'n pragtige wêreld en is gerieflik om vandaar ook die Krugerpark te besoek."
"Dit is 'n mooi stukkie aarde maar die mens moet ongelukkig baie betaal om al die asemrowende plekke te sien."
"Die dorp is sentraal geleë in 'n mooi omgewing en mens kan maklik vir daguitstappies na verskillende plekke uitry."
"Die dorpie self is vervalle en net twee eetplekke is oop na 17:00. Dit is beslis nie die dorp van 20 jaar terug nie."
"Lekker wegbreekplek om te ontvlug van die stadgewoel, heelwat om te doen en te ervaar met aangename eetplekkies."
"Dit is die mooiste omgewing en die skoonheid van die natuur is absoluut wonderlik. Daar is so baie om te sien dat die paar dae net te min was. Ons sal beslis weer daar wil gaan kuier."
"Graskop, you are totally amazing. We are coming back with the whole family in October. We can't help but want to share this beautiful town."
"Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing, jy moet net bietjie huiswerk doen en jou oë oophou."
"Pragtige natuurskoon in Graskop omgewing. Die Gorge Lift was 'n heerlike ervaring."