Verified Reviews
Parys
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Parys
Rated 4.4 out of 5 based on 938 reviews.
"Parys sal regtig moet aandag gee aan hulle paaie. Daar is ongelooflik baie gate!"
"It is clean, lots of cute shops and restaurants. Nice for a weekend getaway."
"Eerste keer in jare wat ons weer daar kom. Nee dankie, dit het absoluut ontaard in 'n gekkeparadys. Glad nie meer die nostalgiese rustige dorpie wat dit was nie. Ons het nietemin heerlik geëet by verskeie restaurante."
"Hulle moet net bietjie die plekke wat mens kan besoek update. Was by 3 plekke en alles was gesluit."
"Hou net in die hoofstraat! Die winkeltjies en eetplekke is bobaas. Beste venue vir perdeskoue is beslis die Afridome."
"Parys se paaie is bietjie verwaarloos, die koffiewinkel en eetplekke was almal gasvry en ons het heerlik geëet."
"Parys is okay for a weekend away if you would like to do a bit of antiquing. Some quaint stores and I liked the mini Eiffel Tower and the Auction spot was great."
"Was verbaas om te sien hoe mooi opgepas Parys is. Breëstraat het so baie om te gee en wys. 'n Lekka naweek kuierplekkie."
"Oulike dorpie, net ver genoeg vir 'n kort wegbreek. O's Restaurant is 'n moet."
"The town is very exciting even though most of the areas seemed neglected like the gardens."
"Parys is nice and quaint and I love the little shops and The Place O's is a must for everyone!"
"As jy heerlike ontbyt teenaan die rivier wil geniet, met veral die kalmte en die mooiste uitsig op die water, is O's restaurant die plek!"
"Wat 'n heerlike ontsnapping uit die stad se geraas. Dis minder as 'n uur se ry van Johannesburg af. 'n Lieflike dorpie met baie interessante winkels, kunsgalerye en restaurante. Die Hartelus Mark op die eerste Saterdag van die maand is 'n moet om by in te loer. Baie om te doen en te sien in die omgewing ook."
"Numerous vagrants, numerous potholes. The riverbanks are polluted and littered, but the shops in the high street gave excellent service. The staff at PathCare were fantastic."