Resensies van Parys

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.37 uit 5 gekry volgens 804 resensies.
Marlize B. - 4th December 2017
staying in Parys
Die beste dorp vir 'n vinnige wegbreek!
Christo O. - 27th November 2017
staying in Parys
Besoek gerus die jaarlikse 'Freestate and Madeira Flower Festival'.
Chappy E. - 27th November 2017
staying in Parys
'n Baie onderskatte dorp wat baie, baie bied vir almal. Dit is werklik 'n juweel.
Marianne B. - 27th November 2017
staying in Parys
We were in Parys for the Parys/Madeira flower festival - absolutely fabulous. Will definitely be back next year!
Monica V. - 20th November 2017
staying in Parys
Baie oulik.
Adri S. - 14th November 2017
staying in Parys
Parys het definitief genoeg winkels om jou 'n naweek besig te hou, nie by die res uitgekom nie.
Anita K. - 14th November 2017
staying in Parys
'n Juweel wie se potensiaal nie ten volle benut word nie - daar is verskeie openinge vir die avonturier wat 'n kans wil waag.
Frances V. - 13th November 2017
staying in Parys
Pragtige winkels en heerlike eetplekke.
Anza O. - 13th November 2017
staying in Parys
Die dorp bied 'n heerlike naweek wegbreek geleentheid uit Pretoria en Johannesburg.
Pieter G. - 7th November 2017
staying in Parys
Lekker plattelandse atmosfeer.
Elizabeth B. - 7th November 2017
staying in Parys
Lekker dorpie. sou groter kunswinkels wat modern en ou kunstenaars se kuns aanhou waarder het. En dalk iewers 'n parkie waar mens veilig kan gaan stap.
Leanne G. - 3rd November 2017
staying in Parys
Heerlike naweek wegbreek bestemming. Rustig en lekker om Afrikaans te kan praat oral waar ek gaan. Ware plattelandse ervaring.
Anton V. - 1st November 2017
staying in Parys
Maandae en Dinsdae is die meeste eetplekke gesluit.
Gino D. - 31st October 2017
staying in Parys
Mooi gholfbane.
Michelle S. - 30th October 2017
staying in Parys
'n Baie oulike toeristedorpie met heerlike restaurante.
Hermann L. - 27th October 2017
staying in Parys
Sentrale, avontuurlike toeriste dorp met interessante kunsplekke en uitstekende restaurante. Jimmy Jaggers en O's verdien vermelding. O's restaurant se spyskaart is top, topgehalte en die kos is werklik uitstekend voorberei. Parys word swak bemark en verdien om gesien en ervaar te word. Dit is uiters sentraal vir Pretoria, Johannesburg, Bloemfontein en naby geleë plekke bv Potchefstroom, Klerksdorp, Welkom, Kroonstad, ens.
Johannes V. - 25th October 2017
staying in Parys
A bit expensive but the area is beautiful in every sense of the word, so well worth it.
Charles W. - 20th October 2017
staying in Parys
Alhoewel dit skoolvakansie was, het meeste winkels en eetplekke teen 17:00 gesluit. As vreemdelinge in Parys moes ons maar vir Dr. Google nader om 'n restaurant te soek wat darem 19:00 nog oop is.
Frikkie S. - 19th October 2017
staying in Parys
Baie mooi dorpie met lekker winkels vir die vrouens.
Ben K. - 17th October 2017
staying in Parys
Die natuurskoon van die omgewing word onder bemark en baie kuieremense sien net die hoofstraat met sy groot verskeidenheid winkels raak, sonder om gebruik te maak van die avontuur/natuur geleenthede van die omgewing.
Rosemary G. - 17th October 2017
staying in Parys
We'll be back and take more time to explore!
Annalie K. - 17th October 2017
staying in Parys
Parys het in 'n restaurant-dorp verander. Baie van die oulike winkeltjies is nie meer daar nie. Baie "antieke" winkels wat nie regtig kwalifiseer vir daardie benoeming nie.
Gerhardus M. - 16th October 2017
staying in Parys
Heerlike kuierplek.
Elton K. - 11th October 2017
staying in Parys
Parys is a nice place to visit and explore.
Rudolf S. - 9th October 2017
staying in Parys
Die strate is in 'n haglike toestand.
Jan K. - 9th October 2017
staying in Parys
Baie besienswaardighede en winkels vir alle behoeftes.
Elouise D. - 8th October 2017
staying in Parys
Ontbyt by Hoi Poloi was uit die boeke!
Doret D. - 8th October 2017
staying in Parys
Parys is beslis 'n plekkie om te verken. Daar is iets van toeka tot nou om te sien en te geniet.
Maryna A. - 5th October 2017
staying in Parys
Baie meer as wat ek verwag het. Sou graag langer daar wou spandeer om die omgewing beter te leer ken.
Pieter J. - 2nd October 2017
staying in Parys
Straat aanwysing is nie aangebring op alle paaie nie, dit bemoeilik om vinnig by adres uit te kom.
Johan S. - 1st October 2017
staying in Parys
Parys se winkeltjies was altyd uniek, maar dit raak nou afgewater elke winkel het dieselfde produkte, eetplekke is ook nie op standaard en diens nog minder.
Elrian T. - 29th September 2017
staying in Parys
Lekker naweek plekkie, het net 'n groot hekel in hul strate wat nie naambordjies het nie!
Delaine S. - 27th September 2017
staying in Parys
Oulike dorp met alles wat jy kan nodig kry.
Peet G. - 26th September 2017
staying in Parys
Lekker!
Anel E. - 26th September 2017
staying in Parys
Nie regtig vir kinders geskik nie.
Joep J. - 26th September 2017
staying in Parys
Ek was aangenaam verras, Parys bied baie meer as wat ek verwag het. Ek sal verseker oorweeg om weer te kom!
Ralie M. - 26th September 2017
staying in Parys
Baie rustige omgewing.
Olaf H. - 19th September 2017
staying in Parys
Good biking destination.
Christel S. - 16th September 2017
staying in Parys
Parys is a lovely town - quite and peaceful. I love all the small shops, however, I think they can clean the riverside more.
Lydia-luzaan V. - 13th September 2017
staying in Parys
Parys is 'n pragtige dorpie

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za