Verified Reviews

Parys

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Parys

Rated 4.4 out of 5 based on 938 reviews.

Parys

Otters' Haunt

"Very disappointed with the lack of restaurants that are pet friendly."

Parys

Rose Acres Guest House

"Ons eerste keer in Parys en ons kan nie wag om dit weer te doen die."

Parys

Casa Cara Guest House

"Duidelik dat die inperking 'n negatiewe rol speel."

Parys

Six Second Avenue

"Lekker sentraal. Baie om te doen in naburige dorpe ook wat nie ver is nie."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Baie oulike winkels en koffiewinkels."

Parys

Vaal De Grace 381

"Die verskeidenheid winkels, die billike pryse, die ongelooflike vriendelikheid van almal met wie ons in aanraking gekom het was so 'n wonderlike ervaring."

Parys

Schilbach House

"Value for money - worth visiting."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Lekker vibe gedurende naweek."

Parys

Mistique Waters

"Lekker vakansiebestemming vir 'n paar dae."

Parys

Dam 'n Devine

"Lieflike plekkie."

Parys

Abelia Guest Rooms

"Parys is die awesomeste plek met die vriendelikste mense wat ek in 'n lang tyd teëgekom het. Kan nie wag om weer Parys te besoek nie."

Parys

KayanZee Lodge

"Die paaie in die dorp kort aandag. Die munisipaliteit moet maar 'n plan maak."

Parys

Rose Acres Guest House

"Lekker eetplekkies, brouery met lieflike bier wat proe soos koeldrank maar skop soos 'n muil! Baie mooi omgewing. Ry rond en kruip in al die plekkies in. Hulle winkels het uitsonderlike antieke meubels asook moderne dekor! Kyk met die oë of gaan om lekker te koop!"

Parys

Otters' Haunt

"Ek was nog nooit in Parys nie, baie gehoor en ons het die Vrydag daar rondgery en dit was net amazing, dis so mooi klein plekkie wat so baie het om te sien. Ons sal graag weer daar rond kuier."

Parys

Gegund Gasteverblyf

"Ek dink Parys moet die Vaalrivier se moontlikhede as 'n toeristebestemming meer ontgin en ontwikkel. Ons sou graag 'n restaurant/kuierplek op die oewer wou besoek wat miskien ook veerbootvaarte, ens sou aanbied. Ons kon nie 'n skoon, gesellige kuierarea aan die oewer opspoor nie."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Baie oulike toeriste dorpie."

Parys

Pluvio Guesthouse

"Parys is 'n heerlike dorpie om tyd in te spandeer, al die mense is baie vriendelik."

Parys

River Rock Lodge

"Interessante winkeltjies, oulike eetplekkies en net buite die dorp kan jy rustigheid ervaar of meer aktiewe dinge doen."

Parys

Rambling Rapids

"Most places are closed on a Monday in Parys. We wasted a day because we could not visit the winery or the golf course as well as a lot of the shops/restaurants and we where only there for 2 whole days."

Parys

Klein Parys ( Bree str)

"Lekker eetplekke. Hoofstraat vol interessante winkeltjies."

Parys

Casa Cara Guest House

"Baie pragtige juweeldorpie met die mooiste mense!"

Parys

Vaal De Grace 381

"Die dorpie brei uit met interessante winkels. Negatief: rivier ruik na riool en parkering is 'n probleem oor naweke met voetgangers wat tussen voertuie deurvleg."

Parys

Rose Acres Guest House

"Oulike dorpie!"

Parys

La Belle Guesthouse Parys

"Parys is 'n lekker naweekwegbreekbestemming met baie om te doen."

Parys

Rotary Place

"Daar is baie aktiwiteite in en rondom Parys. Ons het 'n begeleide toer deur die Vredefortkoepel onderneem wat baie interessant is. Dit is beslis een van die aktiwiteite wat ons sal aanbeveel vir iemand wat Parys besoek."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Dit is 'n pragtige dorpie en as die water en elektrisiteit hou, 'n wegbreek werd. "

Parys

Le Grand Chateau

"Parys is 'n juweel. Ons gaan binnekort weer!"

Parys

Cottage 1 @ African Olive Country Estate

"Lekker wegbreek vir 'n naweek."

Parys

Roamers Rest

"Lieflike dorp."

Page
Page 16 - Showing 451 to 480
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers