Verified Reviews
Parys
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Parys
Rated 4.4 out of 5 based on 938 reviews.
"Ons was daar ná baie reën, dus was die rivier skoon en vol en alles pragtig groen."
"Die middedorp met die klompie eetplekke en winkeltjies is oulik en verstaanbaar 'n goeie toeriste-attraksie. Net jammer om te sien dat Mimosa Park absoluut ten gronde gegaan het en dat gedeeltes van die dorpie baie armsalig lyk. Wat ook nie goed is nie is die klomp groot vragmotors wat deur die hoofstraat ry wat die rus verstoor. "
"Lekker plattelandse atmosfeer met verskeidenheid van winkels en restaurante. Naby aan Johannesburg en Pretoria."
"Jammer ons het nie geweet dat Parys naweek bestemming is nie. Deur die week is alles toe."
"Dit was my eerste keer in Parys en ek het die dorpie se winkels en restaurant baie geniet. Sal vir seker weer die dorpie besoek."
"Dis die perfekte dorp vir 'n langnaweek wegbreek. Dit bied inkopies, snuffel winkeltjies en natuurskoon."
"Parys is 'n heerlike dag of twee uitstappie. Oulike winkeltjies en restaurante."
"They need to market themselves more to people, place is affordable, but with great experience."
"Elke keer meer en meer verras oor wat die dorp aanbied. Lieflike gemeenskap."