Verified Reviews

Parys

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Parys

Rated 4.4 out of 5 based on 938 reviews.

Parys

Riverbush Lodge

"Interessante klein dorpie met baie om te doen."

Parys

Mistique Waters

"Gaan loer gerus in by Hoi Polloi-restaurant. Het ure lank rustig hier gekuier en baie lekker geëet! Die staptog in die koepel was die kersie op die koek van ons besoek."

Parys

Rose Acres Guest House

"Baie mooi dorp."

Parys

A Mountain View Country Estate

"Baie netjiese dorp met alles naby. "

Parys

Devondale Guesthouse & Spa

"Heerlike vakansie atmosfeer en dorp bied baie in 'n platteland omgewing."

Parys

A Mountain View Country Estate

"Die dorp is 'n pragtige skoon plek en ons sal beslis weer daar besoek af lê."

Parys

The Dell

"Wat 'n oulike dorpie, hou van al die oudhede daar en die restaurantjies en al die winkeltjies is lekker om deur te stap en alles te bekyk. Wil definitief weer daar 'n draai maak."

Parys

Klein Parys ( Bree str)

"Altyd lekker om daar 'n draai te maak."

Parys

River Rock Lodge

"Oulike dorpie met sy pragtige en unieke winkeltjies. Maar ongelukkig is die swak munisipale bestuur van hierdie, soos so baie ander klein dorpies (en groot), ongelukkig baie sigbaar en het dit 'n direkte gevolg op die toerismebedryf in die omgewing."

Parys

The Danes on Vaal

"Parys is 'n pragtige klein dorpie wat absoluut buzz! Die atmosfeer is voelbaar en die hoofstraat is 'n skatkis van eetplekkies, antiekwinkels en kuriowinkeltjies. "

Parys

Rambling Rapids

"Stil rustige omgewing, mens herleef jou kleintyd herinneringe soos by ouma op 'n klein dorpie."

Parys

Otters' Haunt

"Daar is die wonderlikste ou winkeltjies om te besoek en heerlike eetplekkies en baie oornag plekke! Ek en my vrou lief Parys! "

Parys

Hidden Grace

"Party teerpaaie is baie sleg."

Parys

Otters' Haunt

"Parys het die vriendelikste mense wat almal jou graag wil help. Vra maar vir enige iemand en almal sal jou plekke uitwys of aanbeveel. Eetplekke is ook baie, maar pasop hulle is meeste eers oop vanaf Woensdae. Gaan besoek Parys, daar is baie weggesteekte juweeltjies wat wag om ontdek te word. "

Parys

Hidden Grace Self-catering Unit

"Prag-dorp met so baie om te doen en te sien."

Parys

Riverbush Lodge

"Parys is 'n baie rustige dorpie om te besoek en weg te breek uit die stad."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Wonderlike plek. Ek beplan reeds om weer te gaan kuier. "

Parys

Schilbach House

"Soos die res van die Vrystaat se dorpe. Strate uiters swak. "

Parys

Schilbach House

"Pragtige dorp op die oewer van die Vaalrivier. Oulike kuierplekke. Die strate tussen die huise is in 'n baie swak toestand."

Parys

Mistique Waters

"Die gholfbane is fenomenaal, maar ek was ietwat teleurgesteld met die dorp self. Ek het meer verwag as wat ek gesien het. Baie oudhede winkels, maar nie veel meer as dit nie. Vergelyk byvoorbeeld nie goed met onder andere Clarens nie."

Parys

Rolo Whispering Waters

"Pragtige dorp. Jammer so verwaarloos en paaie in swak kondisie."

Parys

Riverbush Lodge

"Sny asb net die gras by ingang van dorp en rivier. Dankie."

Parys

Riverbush Lodge

"Parys is very small place but it's very lovely. It can do very well in tourism. "

Parys

Hidden Grace

"Dit is 'n lekker snuffeldorpie! Antieke winkels, sowel as normale winkels is 'n fees om in rond te loop. Mense is baie vriendelik! Jy kry nog die plattelandse-gasvryheid-gevoel, met flair!"

Parys

The Danes on Vaal

"Parys het heelwat interessante winkels om te besoek. Ons het die restaurante baie geniet. Die bessie plaas op die R59 naby die N1 waar mens jou eie bessies kan pluk was 'n baie lekker ervaring gewees. Die beste uitstappie was egter na die Vredefortkoepel-area - dit was 'n onverwagse juweel en ons gaan vir seker terugkeer om die area verder te ontdek. "

Parys

Gegund Gasteverblyf

"As jy wil wegbreek is dit die plek. "

Parys

Rambling Rapids

"Daar is so baie goed om te doen, nie 'n oomblik van verveeld wees nie."

Parys

Mistique Waters

"Daar is iets vir almal. Ons het lekker rustig gekuier by die antieke winkels en restaurante, asook quads gery en boogskiet gedoen deur Real Adventures. Heerlike vakansie."

Parys

Boom69 Self-catering

"Parys was goed vir ons. "

Parys

Mistique Waters

"Parys is 'n wonderlike dorpie met soveel plekkies om te ontdek. "

Page
Page 20 - Showing 571 to 600
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers