Geverifieerde Resensie

Paternoster

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1533 resensies.

Paternoster

Jongnooientjiesfontein

"Asemrowend, stil en pragtig. Sielsrus."

Paternoster

Dunesberry

"Die plek is besig om uit te brei, maar buite seisoen is dit nog rustig en ou gunstelinge soos die 'winkel op die hoek - oep vir koep' en stadige sonsondergange bly steeds dieselfde."

Paternoster

Ahoy Cottage 4

"The village is charming and the beach beautiful. The local people were also very friendly."

Paternoster

Ahoy Cottage 4

"Dis 'n moet besoek vir elkeen."

Paternoster

Astrandt 3

"Dalk net straatverkopers wat bietjie lastig kan raak."

Paternoster

Strandlopertjie

"Wou nog altyd hier gebly het! Vriendelike mense veral by die Hotel. Ook baie lekker gekuier by Tietiesbaai. Die Strandkombuis is 'n wenner !"

Paternoster

Harvest Moon

"A lovely little town with friendly people and great restaurants."

Paternoster

Paternoster Lodge

"Moet op jou 'bucket' lys geplaas word."

Paternoster

Potters Rest Studio 1

"I do not travel much, but Paternoster is one of the most beautiful places I have been. This quaint, little town has an atmosphere that makes you never want to leave. The style and décor is gorgeous. Everywhere is pretty much within walking distance. I will definitely go back as soon as possible. I loved every minute of my visit to this amazing town."

Paternoster

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Besonderse karaktervolle plekkie. Hoe kan mens nie daar aangaan in jou reistog nie."

Paternoster

Kiewiet

"Paternoster is altyd 'n wennerplek. Seisoe tyd is net bietjie ooweldigend besig."

Paternoster

Dankbaar

"Gedurige teistering van plaaslike inwoners is 'n probleem, onwettige kreef- on perlemoenhandel is vollop."

Paternoster

Seeperdjie

"Die Cape Columbine natuurreservaat, waar Tietiesbaai ook geleë is, is 'n absolute moet om te besoek. Baie goeie plekke om by te eet met heerlike kosse."

Paternoster

LekkeBly Boutique Loft

"Lovely short break destination - lots of restaurants and places to visit."

Paternoster

Sea Pearl

"Paternoster is 'n pragtige plek met prentjiemooi withuise."

Paternoster

Potters Rest Studio 1

"Die kreef- en mosselverkopers is lastig en bederf jou kuier."

Paternoster

Seekat on Malmok

"Paternoster is a good destination for relaxation."

Paternoster

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse

"Dit is een van die mooiste dorpe in ons land."

Paternoster

Na Genoeg

"Ons kuier altyd heerlik in Paternoster. Voedsel vir die siel."

Paternoster

Potters Rest Studio 1

"Paternoster is the place to book your holiday or just a overnight say. Will go back for a holiday - soon."

Paternoster

Baywatch Villa and Cottage

"Paternoster is a must on your visit list. Will definitely go back again."

Paternoster

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Paternoster is die plek om te bly. Ligging is baie goed en baie veilig. Motors word in straat geparkeer en daar is geen bekommernis nie. Sal weer besoek."

Paternoster

Dis Beau-tie-ful

"Pragtige plek."

Paternoster

Strandlopertjie

"Pragtige Weskus dorpie met baie karakter."

Paternoster

Paternoster's De Oude Muragie

"Definitief. Pragtige, ou seedorpie waarvan die ou vissermanhuisies pragtig gerestoreer is. Die dorpie het alles wat jy nodig het en verder is Vredenburg 'n gerieflike 15km weg. Die dorp is rustig en kinders loop en speel nog in die strate saam met honde - iets wat jy nie meer in die stad sien nie. Die dorp is verder ideaal geleë om die Weskus te gaan verken en selfs naby genoeg aan Kaapstad om die ook te besoek."

Paternoster

Dis Beau-tie-ful

"A stunning little town."

Paternoster

Sea Pearl

"Asemrowend."

Paternoster

Na Genoeg

"Pragtige dorp."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang