Geverifieerde Resensie

Paternoster

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1533 resensies.

Paternoster

Gelukkie

"Food at Gaaitjie is excellent. Food at Paternoster Lodge shocking."

Paternoster

Gonana Guesthouse

"Mooi omgewing. Net jammer dat daar baie papiere en plastiese sakkies langs die strate lê. Verder is dit 'n lekker plek."

Paternoster

The Loft

"Hoekom so baie onwettige kreefverkopers? Heerlike restaurante en skoon strande."

Paternoster

A'la Mossel 1

"Dit is 'n pragtige en lekker plek wat ek elke jaar sal kom besoek. "

Paternoster

Sea Shack

"Sal enige tyd weer soontoe gaan."

Paternoster

Sea Shack

"'n Woord van dank aan die munisipaliteit wat die paaie so goed onderhou. Hulle kan egter gerus die pad na Sea Shack ook saam met die ander op Vrydae skraap. Dit het beslis 'n bietjie onderhoud nodig."

Paternoster

Craylord

"Beautiful little town."

Paternoster

Strandlopertjie

"Beautiful destination."

Paternoster

A'la Mossel 1

"Paternoster oortref die 5ster. Dit is soveel meer. Ons het dit vreeslik baie geniet. Enige mens se droomplekkie by die see. "

Paternoster

Malmok

"Buite seisoen is dit baie stil en min eet plekke was oop, Gelukkig is Vredenburg nie te ver nie."

Paternoster

Phoenix 2

"Lieflike, stil kusdorpie met die mooiste lang strande. Daar is eetplekke te kies en keur. Ook is Vredenburg net 15 km weg vir enige dringende aankope of noodgeval."

Paternoster

Paternoster Place

"Eks beïndruk. Sal weer besoek."

Paternoster

Sonkwassie

"Dis 'n baie lekker plek. Ons het by Benguaela Blue middagete geniet en die kos was heerlik. Diens vriendelik en die pryse redelik. Selfs as Suid Afrikaners wat altyd bedag is op misdaad, voel mens ongelukkig ietwat onveilig. Ons is selfs op die strand deur 'n kreefsmous gekonfronteer. Ons het nie die helfte van die goed gedoen wat ons wou nie en sal beslis weer gaan! "

Paternoster

Habibi 1

"Paternoster is 'n pragtige dorp!"

Paternoster

Dis Beau-tie-ful

"Die dorp is vuil en vol papiere en die hulle kan dit gerus weer skoon en mooi maak."

Paternoster

Mythos

"Paternoster is a great location."

Paternoster

Milky Way

"My gunsteling-vakansiedorp. Eks absoluut mal oor Paternoster. Gaan definitief weer terug."

Paternoster

Paternoster's De Oude Muragie

"Quaint little seaside town with lots of lovely restaurants. Hoping to return one day."

Paternoster

Seekat on Malmok

"Beautiful and quiet escape."

Paternoster

Kapokbossie

"Regtig 'n mooi plek, sal enige tyd my vakansie daar spandeer."

Paternoster

Astrandt 2

"We love Paternoster."

Paternoster

Tides

"A safe, quaint, very hospitable village, we will be back."

Paternoster

Seeperdjie

"Heerlike etes geniet naby see. Lekker klein, kusdorpie-gevoel."

Paternoster

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Definitief 'n moet vir enige vakansieganger."

Paternoster

Strandlopertjie

"Paternoster is a must-visit. It's a beautiful little village, with much to see and do. The Cape Columbine Nature Reserve is close by, and well worth a visit, and there's good browsing all over Paternoster. The new theatre (DIE Koelkamers) is a treat, as is the brand new art gallery down at the waterfront and Bobby's antique shop and daycare for dads!"

Paternoster

Seekat on Malmok

"Dit is 'n pragtige plek en is stil en rustig, maar het genoeg om jou mee besig te hou. Baie lekker wegbreekplek."

Paternoster

Seekat on Malmok

"Sjarmante plekkie met die allermooiste strand. "

Paternoster

Gonana Guesthouse

"Paternoster self is redelik stil en die restaurante nogal duur."

Paternoster

Kiewiet

"There is a lot of rubbish lying around. Can one not create an employment opportunity for poor locals to pick up rubbish. I would not hesitate to pay an extra R200 or more to encourage the locals to keep their village clean. It is such a beautiful place."

Paternoster

Paternoster's De Oude Muragie

"Baie lekker plekkie, sal oor en oor daar gaan vakansie hou."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang