Verified Reviews
Paternoster
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Paternoster
Rated 4.6 out of 5 based on 1444 reviews.
"Stop/go currently in progress between Paternoster and Vredenburg. The Paternoster Express closes early over weekends should you need last min items form the shop. "
"Paternoster is a beautiful west coast destination with beautiful white washed homes right on the beach. Just be careful with your belongings and don't leave anything visible in your car."
"Paternoster is a nice place to visit. Beware of the crime, as it is very bad there. The kids selling the heart shaped shells are relentless and mischievous. Don't trust them. Also be wary of the guys selling illegal crayfish. "
"Baie lekker vakansieplek. Baie rustig. Geen insidente gehad nie. Sal enige tyd weer in paternoster vakansie hou en vir kolegas aanbeveel. Weereens baie dankie. Upington groete."
"Mooiste uitgestrekte strand. Net jammer van die misdaad waarteen ons deurgaans gewaarsku is."
"Baie mooi en netjiese dorpie. Dit is ideaal vir 'n stil en rustige vakansie - daar gaan nou regtig niks aan nie. Mens ontspan net heerlik op die strand, geniet die rus en vrede en eet in die restaurante. (Daar is 'n paar toeristewinkeltjies, maar hulle is seker gemik op die buitelandse toeriste, want hulle is peperduur.) Die strand is massief en die water is stil, met min branders, so dit is ideaal vir mense met klein kinders. (Die water is egter baie koud.) Hierdie is beslis my gunstelingplek op die Weskus!"