Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Potchefstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Potchefstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 931 resensies.

Potchefstroom

River View Guest Rooms

"Potchefstroom is 'n mooi dorp!"

Potchefstroom

Grey Manor Guesthouse

"Potchefstroom should keep the museums and Botanical Garden Art Gallery open on the weekends. Nothing of the sort was open. Good restaurant options are available. A quick drive to Parys."

Potchefstroom

The Ancient Copper Shed

"Uitstekend! Lekker wegbreek vir enige iemand."

Potchefstroom

Akkommodasie @ Remembrance

"As dit nie was vir die NWU Potchefstroom-kampus nie, sou die dorp heel stil wees. Potchefstroom het wel 'n groot verskeidenheid unieke koffiewinkels as jy 'n koffie-fanatikus is."

Potchefstroom

The Oak Potch

"Beste plek ooit vir jonk en oud."

Potchefstroom

Adato Guest House

"Ken Potch nie eintlik nie, maar het my bestemming vinnig gekry."

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Goeie herinneringe en goeie mense."

Potchefstroom

Adato Guest House

"As jy Potchefstroom gewoond kan raak, kan daar iets gebeur."

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"'n Mooi, skoon dorp."

Potchefstroom

Bietjie Bosveld Lodge

"Ons het oorgeslaap om naby 'n trou venue te wees. Maar dit het gevoel soos' n kort vakansie."

Potchefstroom

Bakoor Plaas Akkommodasie

"Heelwat om te sien en doen in die omgewing."

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Potch sal my altyd na aan die hart lê. Vyf jaar gereeld soontoe gegaan terwyl my dogter daar geswot het."

Potchefstroom

Hartedief Gastekamers

"Definitief die moeite werd."

Potchefstroom

Goedgedacht Gastekamers

"Die boomryke uitgestrekte voorstede skep 'n baie aangename en rustige omgewing. Daar is talle dinge van historiese belang in en om Potch."

Potchefstroom

Dream Stop Guest Rooms

"Fantastiese dorp met baie eetgeriewe en restaurante."

Potchefstroom

Elgro River Lodge

"I didn't spend time in Potchefstroom but the surrounding territory around the river lodge is well worth exploring."

Potchefstroom

Akkommodasie @ Remembrance

"Dorp met 'n vriendelike en lekker atmosfeer. Die jongklomp laat die plek leef. Altyd lekker in Potch."

Potchefstroom

The Ancient Copper Shed

"Is net nie meer dieselfde as 'n paar jaar terug nie, het 'n besoek gedoen in die begraafplaas en was geskok oor die toestand van die plek. Gras en bossies staan ver bo die grafte."

Potchefstroom

Reis & Rus

"Lief die mooi dorp en my seun het ook baie jare gelede daar studeer."

Potchefstroom

Spruitjie-roer-my-nie

"Wonderlik en elke sent werd."

Potchefstroom

Hill Manor

"Beautiful and welcoming."

Potchefstroom

Akkommodasie @ Remembrance

"Potchefstroom is a university and mining town, so can hardly be rated as a travel destination, but is nevertheless a fairly pleasant place."

Potchefstroom

Akkommodasie @ Remembrance

"Love Potch. Groen en lieflik."

Potchefstroom

2 Owls Guesthouse

"Die paaie was net sleg maar goeie ervaring."

Potchefstroom

Kuier n Geniet

"Die paaie kort aandag net soos enige ander dorp."

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Loadshedding, potholes and the traffic lights don't work."

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"The roads in Potchefstroom are very bad and it's the one thing I disliked about my business trip."

Potchefstroom

Gracias Guest House

"Rustig. Landelik. Lekker rusplek."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420