Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1220 resensies.
"Beggars at the traffic lights are intimidating for tourists to deal with."
"Ek kan nie regtig kommentaar lewer oor Pretoria nie aangesien ons net daar oorgeslaap het."
"By winkelsentrum my ruit gebreek en laptop gesteel, wat nie sigbaar was van buite nie."
"Pretoria bied baie aan, te veel om op te noem, en het 'n paar dae nodig om alles te verken."
"Pretoria is 'n wondelike toeristebestemming. Een van die mooiste en skoonste stede ooit."
"Bly 'n pragtige stad, maar soos met baie ander stede moet mens uit die middestad wegbly!"
"Nice city with a lot of activities to do and see within a few minutes' drive."
"Love dit as die diens en dat die plekke nog Afrikaans is. Voel sommer tuis."
"Pretoria is nou nie vir my 'n vakansiebestemming nie, oor die misdaad nie, maar indien mens na goeie mediese sorg wil kom, dan is Pretoria dié plek!"
"As oud-Pretorianer is die agteruitgang skokkend. Ek kan aan geen rede dink waarom ek Pretoria sou besoek as toeris nie."
"Pretoria is 'n lekker plek vir die stadboertjies (soos ek). Daar is lekker baie om te doen en baie lekker koffiewinkels ens."