Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1261 resensies.
"As jou bestemming tussen die plase is, probeer seker maak wat is die beste pad na jou bestemming vooraf. Bel die gastehuis, en vra advies. Indien dit reën kan die grondpaaie baie gevaarlik raak. Die mense op Pretoria se plase is darem besonders behulpsaam en vriendelik as jy dalk sou vassit."
"Was afraid to visit Pretoria alone but my stay at AAA Accommodation made it so easy to access all my stops without going into the city by myself!"
"Awesome and peaceful place. Very green and quiet. Just too many toll roads aka E-tolls. Feel sorry for the commuters as we don't have that many in Cape Town. Think the only one we have is the Huguenot Tunnel."
"Heerlike weer en baie goeie vriende gemaak, maar die stad self is verwaarloos en vuil met vergelyking met die Kaap."
"Jammer die stad het so agteruitgegaan vandat ek in 1999 daar vandaan Kaap toe getrek het. "
"Pretoria is 'n stad met baie om te doen. Goed om as 'n paartjie bietjie weg te breek en uit te gaan."
"Pretoria is nie nuut vir my nie, dit is nog altyd 'n baie mooi stad met baie baie om te doen vir besoekers."
"Pretoria is 'n baie gemaklike stad. Daar is ook baie om te sien. Ek het daar gewoon toe ek studeer het. Dit is 'n stad wat voel soos 'n dorp."