Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1261 resensies.
"Ons kom slegs Pretoria toe vir familie byeenkomste. Sal elke keer by The Royal Prime Guest Lodge bly."
"Pretoria is ryk in geskiedenis en daar's 'n groot verskeidenheid aktiwiteite vir die hele familie. Ons het wel nie die geskiedkundige terreine besoek nie, maar het aktiwiteite en restaurante saam met die familie geniet."
"Beggars at the traffic lights are intimidating for tourists to deal with."
"Ek kan nie regtig kommentaar lewer oor Pretoria nie aangesien ons net daar oorgeslaap het."
"By winkelsentrum my ruit gebreek en laptop gesteel, wat nie sigbaar was van buite nie."
"Pretoria bied baie aan, te veel om op te noem, en het 'n paar dae nodig om alles te verken."
"Pretoria is 'n wondelike toeristebestemming. Een van die mooiste en skoonste stede ooit."
"Bly 'n pragtige stad, maar soos met baie ander stede moet mens uit die middestad wegbly!"