Geverifieerde Resensie

Pretoria

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1247 resensies.

Pretoria

The Aviary

"Pragtige Afrikaanse stad."

Pretoria

Francor Guesthouse

"Lovely place. "

Pretoria

Lapalosa Lodge

"Sal mense aanbeveel want almal was vriendelik."

Pretoria

Leopard house

"Die omgewing is rustig."

Pretoria

Andantelodge

"Alle plekke vir toerisme in die Pretoria-omgewing maklik en vinnig bereikbaar."

Pretoria

394 on Emus

"Baie te sien en doen. Irene mall, mark en plaas was 'n hoogtepunt gewees."

Pretoria

Salve

"Sentraal geleë vir toer."

Pretoria

Irene B&B

"Besighede maklik om te kry."

Pretoria

The Blyde Deluxe Apartment

"Pretoria is a nice place to go on holiday, just to be nearer to home."

Pretoria

Retro Motel

"Cullinan en die omliggende wildsplase en natuurareas is 'n moet!"

Pretoria

Salve

"Sentraal."

Pretoria

Arum Lily Guest Cottages

"Kimiad is a great place to walk and have something to eat."

Pretoria

La Pietersia

"I live in Johannesburg, but my goodness it felt like I was out of Gauteng. Pretoria is actually a beautiful place."

Pretoria

Greenwoods Selfsorg

"Ons was seker 20 jaar gelede in Pretoria, dit het baie verander, nog steeds aangenaam gewees."

Pretoria

7 @ Vanderschyff

"Ons het heerlik gebly. Sal enige tyd weer daar gaan slaap."

Pretoria

The Slumber Thatch

"It is nearby the Wilgers Hospital and eating out places."

Pretoria

Wingate Family Apartment

"Hou van Pretoria vir shopping! Behalwe Menlyn, is die ander winkelsentrums hanteerbaar en die koffiewinkels is my swakheid - te veel en die tyd is altyd te min! "

Pretoria

Picasso Guest House

"Was slegs daar vir ’n konferensie. In die winter is Pretoria maar vaal, gelukkig maak sy vriendelike inwoners op daarvoor!"

Pretoria

Meadowbrook Guesthouse

"It's an A okay area to visit."

Pretoria

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof

"Culture Club is a great place."

Pretoria

Cozy Manor Gastekamers

"Centralized in terms of all facilities one my need, they are within reach."

Pretoria

BietjiePlaas

"I’ll go back."

Pretoria

40 on Aspen

"Dis 'n besige plek! Tog geniet ek dit daar, die liggies is mooi in die aand."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang