Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 1247 reviews.
"I live in Johannesburg, but my goodness it felt like I was out of Gauteng. Pretoria is actually a beautiful place."
"Ons was seker 20 jaar gelede in Pretoria, dit het baie verander, nog steeds aangenaam gewees."
"Hou van Pretoria vir shopping! Behalwe Menlyn, is die ander winkelsentrums hanteerbaar en die koffiewinkels is my swakheid - te veel en die tyd is altyd te min! "
"Was slegs daar vir ’n konferensie. In die winter is Pretoria maar vaal, gelukkig maak sy vriendelike inwoners op daarvoor!"