Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1274 resensies.
"I live in Johannesburg, but my goodness it felt like I was out of Gauteng. Pretoria is actually a beautiful place."
"Ons was seker 20 jaar gelede in Pretoria, dit het baie verander, nog steeds aangenaam gewees."
"Hou van Pretoria vir shopping! Behalwe Menlyn, is die ander winkelsentrums hanteerbaar en die koffiewinkels is my swakheid - te veel en die tyd is altyd te min! "
"Was slegs daar vir ’n konferensie. In die winter is Pretoria maar vaal, gelukkig maak sy vriendelike inwoners op daarvoor!"
"Ons het 'n baie oulike ontbyt-plekkie ontdek wat net soveel meer bygedra het tot ons ervaring. "
"Pretoria is 'n wonderlike stad, maar bietjie te besig as jy van die platteland af kom."
"I am from the coast, but I really enjoy Pretoria, love the weather. The service and friendliness from staff at restaurants and Malls is on a different level compared to Port Elizabeth and everything just seems to work."
"Pretoria East is a beautiful part of the country. Spacious, well kept areas."
"Soos alle ander plekke onder ANC-beheer is dit nie meer 'n skoon stad nie en die straatname wat onherkenbaar verander om politieke punte te wen is hoogs onnodig. Bly weg uit die middestad!"