Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Pretoria

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.

Pretoria

Loerie Gastehuis

"Mooi, en verkeer is ’n n nagmerrie. Ek dink beurtkrag was die probleem."

Pretoria

Little Umhlanga

"Pragtige plantegroei."

Pretoria

Menlo View Guest Rooms

"We visited the Voortrekker Monument which is worth a visit. It gave me a good idea of how brave these people must have been. We went to the Botanical Gardens which was absolutely fantastic, and also to a bird sanctuary which we enjoyed. For a good social and eating experience, there is nothing better than a visit to Hazelwood, lots of bars, restaurants, coffee shops etc.,"

Pretoria

Wild Fig Garden Apartments

"Mense vriendelik. Mooi Jakkaranda-stad."

Pretoria

Waterhouse in Waterkloof Ridge

"Pretoria is 'n pragtige dorp!"

Pretoria

Little Umhlanga

"Vir ons vanaf die platteland is dit 'n besige stad, maar tog maklik om jou weg te vind!"

Pretoria

Green Whisper Cottage

"Teaters, markte, fliek, museums, hospitale, restaurante."

Pretoria

Wingate Family Apartment

"Fantastiese plek. Baie om te doen."

Pretoria

Cosy Cottage

"Jakaranda-tyd. Pragtig!"

Pretoria

Clifton Guest House

"Clifton Guesthouse is in ’n goeie ligging in Centurion, naby aan die polisiestasie, winkelsentrums en vulstasies. Die Gautreinstasie is 1.5 km vanaf die gastehuis."

Pretoria

Home at Harry's

"My hometown, always be fond of it."

Pretoria

Anna's Cottage

"Lieflike weer. Baie te sien. Reisigers moet soos altyd op hul hoede wees orals in Suid Afrika. Selfs Pretoria."

Pretoria

The Aviary

"Pragtige Afrikaanse stad."

Pretoria

Francor Guesthouse

"Lovely place. "

Pretoria

440 Flowers Street Guest House

"The traffic had me shaking."

Pretoria

Lapalosa Lodge

"Sal mense aanbeveel want almal was vriendelik."

Pretoria

African Nights Guest House

"Die omgewing is rustig."

Pretoria

Richtershuyz Lifestyle Guest House

"Jakarandas lyk pragtig."

Pretoria

The Resting View Guesthouse

"Ek dink baie goed, mens moet maar verkeerspitstye vermy of aanvaar."

Pretoria

178 Club

"Pretoria is nie vir ons 'n dorp vir ontspan nie. Ons gebruik die gastehuise meestal vir besigheidsdoeleindes."

Pretoria

Andantelodge

"Alle plekke vir toerisme in die Pretoria-omgewing maklik en vinnig bereikbaar."

Pretoria

394 on Emus

"Baie te sien en doen. Irene mall, mark en plaas was 'n hoogtepunt gewees."

Pretoria

Salve

"Sentraal geleë vir toer."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem