Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1220 resensies.
"Ons het vir 13 jaar in Pretoria Oos gewoon en die stad met sy omgewing baie aangenaam en gewild gevind. Ons woon tans in Londen maar sal beslis mense aanraai om nes te skop in Pretoria."
"Pretoria het baie om te bied aan besoekers. Uiters goeie restaurante en inkopiesentrums. Pragtige woonbuurte en natuurreservate. Vriendelike mense. Baie lekker in Pretoria."
"We enjoyed Pretoria. The people were lovely and kind. The restaurants we ate at were great. We were just a bit disappointed at how unkept and dirty the gardens outside of our national buildings were. It is advertised that you can go and picnic there. This is impossible as all the grounds are full of glass, needles from drugs and generally just rubbish. The statues have also been vandalised."
"Baie besige plek, baie warm, maar alle tegnologie en verkeer is uitsonderlik vloeiend sonder probleme. Mense oor die algemeen baie vriendelik."
"Baie moeilike verkeerstoestande met "loadshedding" en dit is gevaarlik na sesuur in die aande."
"Familiar with Pretoria East and surrounds. Plenty to do."
"Die stad se verval, soos al ons ander groot stede in Suid-Afrika, raak by die dag net meer buite die bereik vir herstel."