Geverifieerde Resensie
Prince Albert
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Prince Albert bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1098 resensies.
"'n Besoek aan hierdie besondere plekkie is in alle opsigte die moeite werd! So mooi skoon dorp met sulke vriendelike mense en soveel om te sien en ervaar. Vermy net Maandae, want dan is die meeste plekke toe (seker om te rus na die naweek)."
"Wonderlike plattelandse dorpie. Lanklaas so mooi skoon en netjiese strate en woonbuurte gesien. Interessante winkeltjies en restaurante om te besoek. Mal daaroor!"
"Prins Albert is 'n klein juweel. Ons het die kunsgallerye en koffiewinkels baie geniet. Die hoogtepunt van ons kuier was die toer met die Unimog op teen die Swartbergpas! Dit was 'n belewenis en die tieners was gek daaroor. Bespreek by die Swartberg Hotel vir die toer."
"Die dorpie is pragtig. Ons het wel die aand by the Rude Chef gaan eet en 'n minder aangename ervaring gehad. Ek glo daar is ander plekke wat beter diens sou gelewer het."
"Besoek gerus Prins Albert. Die Hotel is 'n gawe opsie met 'n goeie ontbyt en 'n 4x4-toer oor die Swartbergpas en 'n sjampanje ontbyt."
"Prins Albert is 'n pragtig-versorgde dorp. Vriendelike inwoners en ons het 'n gevoel van veiligheid en outydse sjarme ervaar."
"Small town with very friendly and inviting community. Plenty of authentic eat out and social venues, but understandable not much other entertainment options."
"Prins Albert is a cute town with a lovely slow living pace. There are yummy restaurants and a few fun things to do in the area - great for a night or two."
"Prins Albert is Suid Afrika se mooiste juweel. So eerlik en opreg, skoon en netjies, mense is hartlik. Hoop toerisme tel op vir al die kunstenaars en restauranteienaars wat so swaar trek! Vasbyt ons is mal oor Prins Albert!"
"Skoon, netjies, al die geboue is pragtig versorg, vriendelike mense en goeie diens by al die winkels en eetplekke."
"Interesting town with a lot of history. Olive farm visit and Swartberg Pass a must. Unfortunately the Donkey Reserve is closed due to Covid."
"Approach to town a disappointing roadside mess of paper, plastic bags, bottles and cans. Otherwise an interesting small town."
"Fantastiese restaurante, hoë kwaliteit winkels en kunsgalerye en drink die plaaslike wyne, Fernkloof!"