Geverifieerde Resensie
Sabie
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sabie bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 458 resensies.
"Daar is so baie versteekte skatte. Ons het nie by almal eers uitgekom nie. Dis 'n pragtige plekkie."
"Sabie is lovely! One of South Africa's best kept secrets. Make sure to check out the local bookstore!"
"Clean, small town, the best holiday spot, perfect for people who want to go away from the city buzz."
"Ek is van Sabie, daar skool gegaan en gewerk. Sabie sal altyd in my hart bly as een van ons land se mooiste bestemmings."
"Sabie is a perfect holiday area. Development is lacking a bit, thus certain luxury things are scarce to find. Come prepared to avoid disappointments. "
"The town itself could use some TLC but were clean and the people are friendly."
"Was lekker om weer in my tuisdorp rond te ry en kyk. Sabie is nog steeds 'n mooi dorpie."
"Love Sabie-area. Lots to see on the Panorama Routes, stunning places and a must see if never seen before!"
"Sprokiesmooi natuur. Daar kan beslis aandag gegee word aan die paaie in Sabie, veral Ou Lydenburg-weg."
"Some of the roads are damaged badly and due to fact that there are no street lights in most of Sabie, it can become a costly affair with regards to tyres. Sabie is also quite far from the Kruger National park, intense drive there then drive again in the park."
"In Sabie self kan hulle meer andag gee aan die potholes op die paaie en die dorp se rommel meer optel. Verder is dit 'n aangename plek vir 'n wegbreek. Was al 7 keer in die omgewing. Sal weer gaan."
"Ongelooflike vriendelike mense van die petroljoggies tot die oordbestuurder. Heerlik geëet by die treinrestaurant."
"Jammer al die natuurbesoekpunte het nou 'n kostefaktor by. Gelukkig is dit in die meeste gevalle nog steeds bekostigbaar. Dit bly 'n pragtige wêreld en is gerieflik om vandaar ook die Krugerpark te besoek."
"Die dorp is sentraal geleë in 'n mooi omgewing en mens kan maklik vir daguitstappies na verskillende plekke uitry."