Verified Reviews

Sabie

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sabie

Rated 4.4 out of 5 based on 458 reviews.

Sabie

The Woodsman B&B

"Wonderlike plek met klomp natuurlike juwele. Baie lekker geswem in die rotspoele en baie mooi staproetes."

Sabie

Oom Gawie se Plek

"Baie potholes, maar is 'n baie lekker plek."

Sabie

Thandamanzi Self-catering

"Die paaie is in 'n baie slegte kondisie met baie slaggate. Onthou om kontant te hê vir watervalle en ander besienswaardighede. Dra ten alle tye veiligheidsgordel hulle boet jou selfs al is jy in die parkeerarea. "

Sabie

Sabie Star Chalets

"Loved it, every second of it."

Sabie

Bergsig Sabie Self-Catering

"Die paaie is baie sleg met lelike slaggate, maar die dorpsmense is baie vriendelik."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Baie mooi omgewing."

Sabie

Dublin Guest Lodge

"Sabie is a quiet and safe place. It only lacks food outlets like McDonald's, Spur or even Steers. "

Sabie

Sabie Star Chalets

"Pad tussen Sabie en Hazyview is baie sleg, hopelik word dit vinnig herstel. "

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Wonderlike natuurskone wêreld!!!"

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Afhangende van die weer, maar baie om te sien."

Sabie

Sabie River Camp

"Die dorp is besig om agteruit te gaan. Die droogte knou die toeristegetalle."

Sabie

Bananien Lodge

"Dit was nog altyd een van my gunsteling plekkies!"

Sabie

Sabie Star Chalets

"Ons het n heerlike vakansie geniet en baie gesien en besigtig in die omtrek van Sabie."

Sabie

Travel Lodge Sabie

"Sabie is a great place for holiday. Will definitely visit again."

Sabie

Bergsig Sabie Self-Catering

"Ongelukkig laat die toestand van die strate en paaie veel te wense oor."

Sabie

Oom Gawie se Plek

"Sabie het nie so baie te sien, maar ons het wel Graskop besoek en was baie tevrede."

Sabie

Bananien Lodge

"Sabie is a safe place for travellers we really enjoy wish to come for weekend away."

Sabie

Sabie River Camp

"Great value for money "

Sabie

Misty Mountain

"Pragtige dorpie. 'n Moet-besoek op jou toer."

Sabie

Bananien Lodge

"Ek sal enige tyd alles los om daar te gaan bly!"

Sabie

Misty Mountain

"Baie mooi dorpie, net bietjie klein en min om te doen in die dorp, maar dit bly mooi!"

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Sabie self in die dorp het vir my baie agteruit gegaan. Daar 'n paar goeie restaurante. Spar is 'n aangename plek om inkopies te doen. Maar res van dorp is ongelukkig verwaarloos volgens my."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Mooi rustige dorpie met baie vriendelike en behulpsame mense."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Fantasties al was dit mistig en koud. Sal graag Merry Pebbles in die somer besoek."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Ons love Sabie. Daar is so baie om te sien en te doen in die omgewing."

Sabie

Bananien Lodge

"Watervalle is baie mooi."

Sabie

Sabie River Camp

"Oulike Spar!"

Sabie

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

"Bekommerd oor die hoeveelheid winkels wat leeg staan. Bly 'n pragtige plekkie in die laeveld."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Daar is verskriklik baie groot slaggate op die pad tussen Hazyview en Sabie. In Sabie self is die pad baie beter. Pragtige dorpie."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers