Geverifieerde Resensie

Sabie

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sabie bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 458 resensies.

Sabie

Sabie Star Chalets

"Pragtige dorpie omring deur berge."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Nice place, overall I love Sabie. Just were not too many people. Otherwise ok."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Diro het bietjie erg verval. Die Van Heerden Apteek was ongelooflike hulpvaardig met ons kleinseun wat siek geword het. Die staf was wonderlik en so so vriendelik. Baie dankie."

Sabie

Bananien Lodge

"Lekker restaurante. Loggers, ons gunsteling, met die lekkerste, bekostigbare kos."

Sabie

Floreat Riverside Lodge

"Goeie basis vanwaar alles gesien kan word."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Juweeldorp van die Laeveld kort regtig maar aandag, veral die paaie."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Mooi met lekkerste restaurante."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Vriendelike plek."

Sabie

Fatties and Monies Guesthouse

"Goeie restaurante en winkels. Paaie het baie slaggate (potholes)."

Sabie

Fatties and Monies Guesthouse

"We really had a good time especially with the activities."

Sabie

Bananien Lodge

"Wonderful if possible. I would go back for my vacation."

Sabie

Floreat Riverside Lodge

"Loadshedding was really a nuisance and there is a lack of options when it comes to restaurants. But in general it is a friendly town."

Sabie

Oom Gawie se Plek

"Vir mense wat die natuur geniet is dit 'n absolute moet gaan. Al die mooi watervalle in en om Sabie."

Sabie

49 on Main

"Sabie is a gem. It holds so much potential and is often overlooked. We enjoyed our stay in Sabie and prefer it over some other towns in the area. The locals are also very friendly. Had a great time here!"

Sabie

Misty Mountain

"Lekker sentraal."

Sabie

The Loft

"Lieflike plek om te besoek en soveel om te sien. Natuurskoon en rustig. 10/10!"

Sabie

Thandamanzi Self-catering

"Might be ok if no load shedding. Museum closed, and the post office was rude (the clerk took stamps 'home', while she asked us to come back at 2 pm. She left her colleague flabbergasted). Nice restaurants and 3 waterfalls to visit."

Sabie

Thandamanzi Self-catering

"Die restaurante se kos is uitstekend. Ons het elke aand by 'n ander plek gaan eet, en elke aand was ons verstom oor die lekker kos. Die paaie kan bietjie verbeter word. Daar is baie slaggate."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Town not too good. But surrounding area is really beautiful."

Sabie

Sabie River Camp

"Mooi dorp, maar kort baie aandag."

Sabie

Floreat Riverside Lodge

"Teleurstellend."

Sabie

Bananien Lodge

"Sabie het baie mooi plekke om te gaan sien en roetes om te ry."

Sabie

Bananien Lodge

"Best place to visit."

Sabie

Eagle Creek Lodge

"It's a very beautiful town with a lot of attractions. I will recommend it to any tourist."

Sabie

Waterval Self-catering Holiday Home

"Ongelukkig het die dorp soos talle ander maar agteruitgegaan."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Baie goed en sentraal geleë om vele plekke in die Laeveld te besoek."

Sabie

Sabie River Camp

"Soos met enige klein dorp is die agteruitang orals sigbaar. Dit is 'n jammerte."

Sabie

Oom Gawie se Plek

"Het heerlik vakansie gehou. Besienswaardighede is besonders en duidelik aangedui. Na ons sewende besoek is dit steeds besonders."

Sabie

Waterval Self-catering Holiday Home

"Elke plekkie wat ons besoek het was 'n belewenis, net jammer dat 'n mens deesdae moet betaal om al die watervalle en die wonder van God se skepping in die natuur, te kan sien."

Sabie

Bergsig Sabie Self-Catering

"Baie lekker sentraal vir baie aktiwiteite."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang