Verified Reviews
Sabie
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sabie
Rated 4.4 out of 5 based on 458 reviews.
"Daar is baie om te doen. Jy betaal net tussen R10 en R50 om na die watervalle te gaan kyk. Probeer dit ook in die week doen as daar minder mense is. Baie mooi omgewing."
"Beautiful place, but most roads have potholes. Hopefully the roads will be fixed soon. "
"Baie dinge in die omgewing om te sien en doen. Watervalle, oudhede, Sabie Brewing Company, en nog vele meer."
"Die heerlikste skaaptjops by Spar! Paaie na watervalle net buite dorp onbegaanbaar met sedanmotor. Groot jammerte."
"Dit het die laaste 15 jaar báie agteruitgegaan. Ek kon geen winkel opspoor wat sy-produkte verkoop nie. Ek het gedroom van 'n sy-kussingsloop, maar is weer weg sonder een."
"Die omgewing is baie mooi en baie om te sien. Soos alle dorpe het die dorp self maar baie agteruitgegaan sedert ons daar weg is! Moet egter nie daarom wegbly nie, die omgewing is te mooi om te mis."