Verified Reviews

Saldanha Bay Local Municipality

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality

Rated 4.5 out of 5 based on 491 reviews.

Saldanha Bay Local Municipality

12 on Beach

"Heerlike vakansie-atmosfeer met genoeg nabygeleë winkels vir jou alledaagse benodighede."

Saldanha Bay Local Municipality

12 on Beach

"Dink nie ek sal 'n lang vakansie daar wil deurbring nie, maar dit was 'n redelik sentrale plek vanwaar mens die omgewing heerlik kon besoek en verken."

Saldanha Bay Local Municipality

La Capitaine

"Komplimente aan die munisipaliteit oor die skoon strate en parkeerareas op 24 Desember en vroeg Kersoggend. Die B&B waar ek gebly het, het op navraag gesê dat hulle mark werknemers en konsultante van plaaslike industrieë is. Ondersteuning aan die industrieë sal tot voordeel van die inwoners wees, wat dan tot algemene vooruitgang kan lei. Langebaan het reeds die toeriste en fokus op plaaslike nywerhede sal die gemeenskap baat. Blue Bay Lodge se kersete was uitstekend. Die personeel was vriendelik en het die geleentheid 'n plesier gemaak. Die ete was heerlik voorberei en tot aan die einde was die geregte warm en vars. Komplimente aan die span."

Saldanha Bay Local Municipality

12 on Beach

"It is wonderful for a quiet getaway."

Saldanha Bay Local Municipality

Marelda's Accommodation

"Saldanha is a nice place to visit if you want some 'me time'."

Saldanha Bay Local Municipality

12 on Beach

"Klein vissersdorpie. Weg van die stad se gewoel. Ons het lekker gerus. "

Page
Page 17 - Showing 481 to 491

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers